Kanya se bierbrood
Kanya het in ’n episode van
Koekedoor dié heerlike bierbrood, met geure van rooibos en heuning, saam met konfyt van tamatie en geel soetrissie en melkpoeier-botter voorgesit.
Dié bierbroodjie en rooibostee is soos die spreekwoordelike “match made in heaven”. Meer eg Suid-Afrikaans kan jy nie kry nie. Die romerige en neuterige onbekende smaak van die melkpoeier in die botter is ’n heerlike verrassing met die konfyt as hoogtepunt.
| Porsies |
| 1 brood, sommer 2 bottels konfyt en soveel botter soos jy wil |
|
|