Tuesday, 14 June 2016

Landie se vastrap dis (Vegetariese kerrie)



Landie se vastrap dis (Vegetariese kerrie)

Bestanddele

1 ui, gekap
2 knoffeltoontjies, gekneus
2 koppies Quinoa*
4 koppies water
sout
broccoli
suikerertjies
handvol groen aspersies
½t kerrie
amandelvlokkies
½t karwei saad
½t rooipeper
1 blik klappermelk
2t chia saad

*vervang met pasta of rys
Metode
Kook quinoa vir 10 minute tot gaar.
Stoom groente gaar.
Braai ui en knoffel saam.
Voeg speserye by.
Roer vir 2 minute.
Voeg klappermelk by.
Voeg die res by.
Prut vir 5 minute.

No comments:

Post a Comment