Monday, 13 June 2016

BEEF STROGANOFF MET 'N TWIST




BEEF STROGANOFF MET 'N TWIST
500gr beesvleis maalvleis
1 blikkie
sampioenroomsop
3 repe spek, in blokkies gesny...
1 koppie suurroom
1/2 ui, gekap
1/4 teelepel paprika

1/4 teelepel peper
1/2 teelepel sout
Pasta (enige keuse)
1 eetlepel botter
METODE:
Braai die vleis met die uie en spek tot gaar.
Roer die sampioen sop, paprika, sout en peper by.
Prut 10-20 minute, roer dikwels.
Roer suurroom by en prut deur
Kook die noedels tot sag. Voeg botter by die noedels.
Gooi pasta by maalvleis mengsel, meng deur.
Sprinkel pietersielie oor. Bedien met 'n salsa slaai

No comments:

Post a Comment