Tuesday 14 June 2016

Williston se ribbetjie (Skaapribbetjie)




Williston se ribbetjie (Skaapribbetjie)

Bestanddele

1 skaaprib
olyfolie
growwe peper en sout
roosmaryn
tinfoelie
Metode
Smeer die ribbetjie in met olyfolie.
Daarna sout en peper en roosmaryn.
Draai toe in foelie.
Bak teen 160grade vir 1 uur.
Haal foelie af, bak teen 180grade vir kwart-uur