Tuesday 14 June 2016

Tara se bierbrood



Tara se bierbrood
Koekedoor Tara se bierbrood is maklik en vinnig om te maak, maar baie lekker om te eet. Sit warm voor saam met hope botter.

Bestanddele
    
Instruksies
  1. Verhit oond tot 180°C. Smeer ’n 20 cm x 12 cm-broodpan.
  2. Meng die meel, bakpoeier, sout, suiker en vinkel in ’n groot bak.
  3. Voeg die biltong en kaas by.
  4. Roer die bier deur die mengsel.
  5. Sprinkel die sonneblomsade bo-oor.
  6. Bak in die middel van die oond vir ongeveer 45-55 min.
  7. Laat koel in pan vir +/- 10 min. en keer uit op afkoelrak.