Tuesday 14 June 2016

Pieter se lewerkoekies



Pieter se lewerkoekies

Bestanddele

1kg lewer, gemaal
500g spek, gesnipper
1 ui, gekap
peri-peri
swartpeper
2 knoffeltoontjies, gekneus
2 eetl suurlemoensap
olie
Metode
Braai spek, lewer en ui.
Voeg die res van die bestandele by en meng goed.
Vorm balletjies.
Braai tot gaar in diep olie.