Tuesday, 14 June 2016

Tolla se wintersvleis (Wildsfillet)



Tolla se wintersvleis (Wildsfillet)
Bestanddele
1kg wildsfillet
Kwart koppie olyfolie
Kwart koppie worcestorsous
Sout en peper
2 loerierblare
3 knoffeltoontjies, fyngemaak
1 pakkie biltongspeserye

Metode
Sny sening af.
Sny in duimdikte skywe.
Meng olyf olie, worcestorsous  maseer deeglik in.
Sprinkel sout, peper, knoffel, biltongspesere en koljander oor.
Laastens loerier blare
Marineer vir minimum 4 ure.
Braai in vuurwarm riffelpan met olie.
2 minute op 'n kant.
Bedien shiraz daarby.

No comments:

Post a Comment