Tuesday, 14 June 2016

TANNIE HANNIE SE ROLY POLY POEDING




Natisha du Plessis  se TANNIE HANNIE SE ROLY POLY POEDING

BESTANDELE


1 KOPPIE BOTTER OF MARGARINE
2 KOPPIES MEEL OPGEHOOP
2 TEELEPELS BAKPOEIER

2 EIERS
APPELKOOS KONFYT

DEEG MENGSEL METODE

VRYF BOTTER IN MEEL TOT KRUMMELS
KLITS EIERS MET N BIETJIE MELK
GOOI MELK MENGSEL BY BOTTER EN MEEL
MAAK N STYWE DEEG
ROL DIE DEEG UIT, OMTRENT N HALWE CM DIKTE
SMEER APPELKOOS KONFYT OOR DIE HELE UITGEROLDE DEEG
ROL DIE DEEG SOOS N SWISSROLL OP SODAT DIE KONFYT BINNE DIE ROL IS
SNY DIE SWISSROL SO 1½ CM SKYWE

STROOP

1½ KOPPIE WARM WATER
1 KOPPIE ROOM
2 EETLEPELS BOTTER OF MARGARINE
SMELT ALLES SAAM EN GOOI NET HELFDE VAN DIE MENGSEL OOR DIE SWISSROLL IN DIE BAK.

BAK IN OOND TEEN 180 GRADE VIR N UUR LANK.
GOOI ANDER HELFDE VAN SOUS OOR NA N HALFUUR SE BAK.

GEBRUIK N DIEP GLASBAK, DIE STROOP KOOK PARTYKEER OOR.
BEDIEN MET ROOM OF VLA

No comments:

Post a Comment