Showing posts with label Vadersdag: Idees / Resepte. Show all posts
Showing posts with label Vadersdag: Idees / Resepte. Show all posts

Sunday, 14 June 2015

Peuselhappies vir Vadersdag




SJOKOLADE BESKUITJIE FUDGE
Bestanddele:
2 eetlepels kakao
250g margarine
500g versiersuiker
1 teelepel vanielje geursel
1 pakkie marie beskuitjies

Friday, 12 June 2015

Vadersdag Cupcakes




'n Lekker manier om vir pa/oupa te bederf (foto geleen)
MAKLIKE CUPCAKE-RESEP...
3 k bruismeel
1 k sagte botter
1 1/2 k suiker
1 k koue water
1/4 teelepel sout
3 eiers
1 t vanilla geursel

Wednesday, 10 June 2015

GEURIGE NEUTE





GEURIGE NEUTE2 eierwitte
60 ml klam bruinsuiker
30 ml seesout
3ml rooipeper
5ml fyn komyn
5ml paprika
5ml gemaalde koljander

Monday, 8 June 2015

Vadersdag Idees



Iets waarmee mamma die kinders mee kan help om van papa/oupa vir vadersdag te maak. Lamineer die middelste gedeelte dan is dit lekker stewig

Friday, 22 May 2015

Oupas weet alles - Vadersdag idees net vir Oupas

Moenie die oupas in die ouetehuise vergeet nie.  Maak vadersdag ook spesiaal vir die oupas in jou lewe.  Dis heerlik om te sit en luister hoe oupa vertel van sy dae op die plaas en die kattekwaad wat hul as kinders aangevang het (toktokkie speel, kleilat gooi, ens...)  Die herinneringe van hoe hy gevoel het die dag toe jy gebore was - dis spesiale oomblikke om te deel.  Wanneer hulle nie meer daar is nie is die "memories" ook dalk verlore, so gebruik die kans om rustig te sit en gesels oor die goeie ou dae....)

Idees:

Vadersdag idees vir Pappa en Oupa (van Kinders)

Idees vir Vadersdag:  (Maklik en goedkoop vir kinders om te doen.)

Friday, 24 May 2013

Dry Rub Recipe:




Zelda Geldenhuys Griessel



 Prep Time: 10 minutes
Total Time: 10 minutesYield: Makes a little more than 1 cup
Ingredients:
•1/2 cup brown sugar
•1/4 cup paprika
•1 tablespoon black pepper
•1 tablespoon salt
•1 tablespoon chili powder

Maak vir Pa 'n "braaibak"geskenk




Zelda Geldenhuys Griessel

Spice grindersThese quantities given for the spice mixes will fill 100ml jars. Make sure you mix all the ingredients together well.
Chicken• 30ml coarse sea salt
• 5ml garlic flakes
• 10ml black peppercorns
• 15ml onion flakes

Rubadubdub




Zelda Geldenhuys Griessel

Rubadubdub (yields about 1/2 cup)

2 tsp ground black pepper
1 tsp ground white pepper
1.5 Tb coarse kosher salt
1.5 Tb brown sugar
2 tsp onion powder
Pinch of cayenne pepper
2 tsp paprika

Thursday, 14 June 2012

Dekoratiewe Stoppers





Dekoratiewe Stoppers - maak hierdie oulike stoppers.
Vul die bottel met Amarula Likeur:
1 blik kondensmelk
1 koppie volroom melk (long Life)
1 koppie room

Tuingereedskap Geskenk




Vadersdag Idee:
Oulike idee wat handig in die tuin gaan wees, 'n nuwe stel tuingereedskap

Spesiaal vir 'n Visvang-pa



Hertha Manns Syvertsen
Oulike idee vir 'n pa wat hou van visvang.

Wednesday, 13 June 2012

Bederf Kaartjies

Idee vir Vadersdag: Laat die kinders 'n "date" kaartjie maak, 'n spesiale tyd van die kinders saam met pa spandeer, bv fliekkaartjies




Spesiale Plakkers




Vadersdag Idee: Maak 'n bederf pakkie met peuselgoedjies waarop jy spesiale labels geplak het.

Monday, 11 June 2012


30 ml botter (2 eetlepels)
250 g meel (1 koppie)
2,5 ml koeksoda (½ teelepel)
250 ml melk (1 koppie)
250 ml fyn appelkooskonfyt
2 eiers
15 ml asyn (1 eetlepel)
5 ml sout (1 teelepel)

Belt Rack



Oulike idee wat dit kinders self kan maak, al wat jy nodig het is 'n houthanger en hakkies.

Car Wash Kit




Oulike idee vir Vadersdag, sit al die nodige produkte in 'n emmer waarmee pa sy motor kan was.

Wednesday, 25 May 2011

Vadersdag Kolwyntjie














Vadersdag Kolwyntjie
Bestanddele Basiese kolwyntjies
125 g sagte botter
180 ml strooisuiker
5 ml vanieljegeursel
1 ekstra-groot eier, geklits
550 ml bruismeel
200 ml melk

Voorverhit die oond tot 200 °C en voer ’n muffinpan met papiervormpies uit. Verroom botter en strooisuiker goed. Voeg vanieljegeurseleneier byenklits deur.Voubruismeel en melk by belag in.

Maak papiervormpies driekwart vol met beslag en bak vir 12-15 minute, tot liggoudbruin en gaar. Haal uit pan en laat op draadrak afkoel (anders trek papiervormpies los). Lewer 12 standaardgrootte en 24 mini-kolwyntjies. Wenk: Soek vir mini-muffinpanne by supermarkte of bakwinkels.


Basiese botterversiersel
125 g sagte botter of margarien
500 ml versiersuiker, gesif
10 ml vanieljegeursel
Groen kleursel
Kookwater of louwarm melk

Verroom botter of margarien en versiersuiker saam. Klits vanieljegeursel en kookwater of melk by om smeerbare versiersel te kry. Hou aan klits tot lig en romerig. Voeg kleursel by, soos verkies. Lewer 500 ml

(Die grassnyer is gemaak met 'n blokkie sjokolade, 4 M&M lekkers as wiele, nog 'n M&M as die enjin, die handvastel is van sjokolade gemaak (smelt sjokolade en pipe op waspapier, laat dit koud word in die yskas)

Monday, 23 May 2011

Vadersdag geskenk Idees

Hier is 'n paar oulike fototjies wat ons gesien het met geskenk idees vir vadersdag:






Maak vir pa 'n spesiale nota-houer wat hy elke dag kan gebruik






'n Horlosie vir die pa's wat hou van motors




'n Sleutelhouer waar pa sy sleutels kan hang, wat altyd soek is




Die pa's wat hulle eerste Vadersdag gaan hê, 'n mooi raam met 'n foto van hom en kleinding




Die kinders kan hierdie oulike gewig maak wat pa kan gebruik om sy papiere bymekaar te hou















'n Fotoraam  wat jy kan versier met 'n foto van kleinding in

Friday, 20 May 2011

Vadersdag Idee - Chilli Fees

Vadersdag Chilli Fees

Hierdie is 'n baie oulike idee vir al die pappa's wat hou van 'n bietjie skop saam met sy kos. Ontwerp 'n spesiale plakker vir die bottels. 

Ek het die volgende resepte gekry vir 'n heerlike sous, probeer dit gerus.


















CHILLI SOUS
Benodig
250 gram rooi en
250 gram groen chillis
1 groot uie
3 knoffelhuisies
1/2 koppie olie
1 middelslag groote All Gold Appelkoos konfyt, (smooth)

Metode
Sny al die stingels vanaf die chilli en kerf uie in kwarte.
Plaas in voedsel verwerker en (pulse) vir n min of twee tot fyn gekerf.
Voeg nou jou olie, knoffel en konfyt en meng nog n rukkie.

Bottel en laat staan vir n dag voor gebruik sodat alle geure kan meng.





















OW-OW BRAND SOUS

Benodig:15 chillies
1 groot ryp mango
1 koppie aangemaakte mosterd
1 koppie bruin suiker
2 koppies bruin asyn
1 groot lepel elk van: Kerriepoeier, komynpoeier, chilliepoeier, gemmerpoeier, fyn neutmuskaat, seldery saad, allspice en kaneelpoeier
sout en peper na smaak
1 kg tamaties
2 uie

Blits al die vrugte, groente in ‘n voedselverwerker tot mooi fyn of anders sny alles in stukkies

Meng by al die ander bestanddele en prut vir ongeveer 2-3 uur. Roer so nou en dan. Jy moet noodgedwonge maar effe-effe proe en dis dan wanneer jy in die kombuis gaan rondspring en sê, OW OW.

Hierdie sousie is beter as daardie lipplompers wat die lippe veronderstel is om groter te laat lyk deur dit te laat ‘tingle’, glo my, die sous ‘tingle’!

WENK:  As jy het kan jy sommer ‘n paar ryp perskes ook bygesit, en ‘n bietjie meer bruin suiker en asyn, dit hang    seker af of jy ‘n dunner of amper 'chutney'-tipe konsistensie soek. Die reseppie is baie aanpasbaar. Wees versigtig dat jy nie aan jou oë vee as jy die chillies hanteer nie.
















KARIVIESE CHILLI SOUS


Benodig:
15 Tabasco chilli’s, of so 8 Habanero’s (verkieslik vars uit die tuin)
1 wortel
3 teelepels knoffel
1/2 koppie asyn
1/4 koppie lemmetjiesap
1/2 - 1 mango,  opgesny in blokkies
3/4 koppie water
olyfolie

Maal die chillies (gebruik soveel van jou gunsteling soort as wat jy wil, afhangende van hoe warm jy dit wil he), knoffel en wortel fyn in ‘n voedselverwerker en braai so 3 minute in die olyfolie.

Gooi die gebraaide bestandele saam met die res in ‘n versapper en versap tot ‘n sous.  Dan alles weer terug in die pan, en prut vir so 5-10 minute.  Indien die sous te dik is, verdun met meer water terwyl dit prut.  Laat koel effens af en gooi dan oor in skoon glas bottels (dit sal nog dikker word soos dit afkoel).  Bere in die yskas, dit behoort maande te hou (geen kiem sal die moed hê om dit aan te val nie).

Lewer so 500 ml sous wat so 8 uit 10 kry vir warm as jy Tabasco chillies gebruik (habaneros sal dit nader aan 10 maak).  Gebruik op pizzas, Meksikaanse kos, kerries,
seekos, Cajun crawfish en selfs in jou bier (as jy so voel).

WENK:  Net n waarskuwing as jy met chillies werk: Moenie jou oe of ander sensitiewe vryf terwyl of na jy die chillies                hanteer het nie.  As jy met Habaneros werk, oorweeg dit om handskoene te dra.  Wees ook versigtig vir die                chilli-dampe, veral as jy die voedselverwerker oopmaak.