Jaco Muller se bierhoender
In ’n episode van Kampkos het Jaco Muller ons gewys hoe om ’n bierhoender op die kole voor te berei. Kry sy resep hier.
Bestanddele
Instruksies
- Smeer die hoender met olyfolie.
- Maak ’n speserymengsel met sout, peper en ook met die vars tiemie.
- Die hoender moet oor indirekte hitte wees, so geen kole direk onder die hoender nie.
- Smeer die mengsel oor die hoender en maak hom staan op ’n blikkie wat op die vuur sal wees.
- As jy nie ’n staander het nie, kan jy die hoender se kneukels gebruik as stutte.
- Smeer ook ’n bietjie suurlemoensap oor die hoender en bedruip ook die hoender daarmee elke nou en dan.