Wednesday 15 June 2016

Ham en Kaas Broodjies




Maak toebroodjies met ham en kaas, sny in driehoekies, doop in geklitste eiers en braai in verhitte olie tot bruin alkant. Sit voor saam met heuning en spekvleis as ontbyt.