Wessels se muffins
Die Koekedoor Wessels het vir ons gewys hoe om heerlike kaas- en uie-muffins voor te berei. Kry sy resep hier.
|
Instruksies
- Verhit oond teen 180 ˚C. Spuit muffinpan met kleefvrye kossproei.
- Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer kaas, uie en mosterdpoeier by.
- In aparte bak, klits melk en eiers saam, roer by die meelmengsel in tot net aangeklam.
- Skep in voorbereide muffinpan en bak vir sowat 15 minute tot gaar.