Monday 13 June 2016

CHICKEN ALA KING




CHICKEN ALA KING
1 hoender
1 liter witsous
1 pakkie vars sampioene, opgekap
1 groen of rooi soetrissie, opgekap...
1 teelepel paprika
175ml room

METODE
Kook hoender tot gaar.
Ontbeen en trek die vel af.
Sny in repies.
Braai die soetrissie en sampioene tot amper gaar.
Meng alles.
Plaas in kastrol en prut vir 10 minute.
Bedien op witrys met ertjies.