Tuesday 14 June 2016

Steyn se ontbeende lamsboud



Steyn se ontbeende lamsboud
Bestanddele
    
Instruksies
  1. Druk die sap van twee suurlemoene uit. Voeg vars roosmaryn, opgekap, by.
  2. Voeg die olie en die witwyn by. Voeg ook die knoffel, Aromat en origanum by, asook ’n bietjie sout en peper. Meng dit goed deur. Marineer die boud in die sous vir ’n dag of twee as jy kan, anders kan jy ’n spuitnaald gebruik om die boud me te spuit.
  3. Stop die gat van die boud met die klein stukkies vleis wat van die been afgesny moet word. Bou dan ’n houer met foelie sodat die sous nie sal ontsnap nie.
  4. Bak die boud vir 2 ure op lae indirekte hitte in ’n ketelbraai.
  5. Kleur net die buitekant van die boud vir ’n minuut of twee oor die kole as jy hom uithaal.