Friday, 24 May 2013

Springbokpastei met slapdeeg



(8 - 10 porsies)
  • 1 springbokboud, sowat 2,5kg
  • 40ml olyfolie
  • 1 ui, fyngekap
  • 400g gerookte spek, in blokkies gesny
  • 40ml bruinasyn
  • 2 lourierblare
  • 8 heel naeltjies

Engelkoek




(6 porsies)
  • 12 eierwitte
  • 280 g (335 ml) strooisuiker
  • 10 ml vanielje-geursel
  • 160 g (285 ml) koekmeel, 3 keer gesif
  • 250 ml frambooskonfyt

STEAMED GOLDEN SYRUP PUDDING





1 orange, rind finely grated, juiced
3 tbs golden syrup
175g self-raising flour, sifted
1 tsp baking powder
175g unsalted butter, softened
175g caster or brown sugar

Aartappel Sosaties




Baie lekker bykos vir ‘n braai
24 klein baba aartappeltjies (kook tot gaar)
Draai nou om elke aartappeltjie is repie spek
Ryg in op sosatiestokkie -
Pak in platbak
Maak sous van:
250ml suurroom

Verseie resepte vir Flavour Wave Oven





 

Jeanette> FLAVOUR WAVE OVEN HOENDER RESEPTE.
Rosemary Chicken with Roasted Vegetables

Expansion ring may be required as well as an Electronic Cooking Thermometer

1 whole chicken

1 Tbs unsalted butter, melted (15 ml)

4 medium red potatoes, quartered

2 cups carrots, cut in 2 ” pieces (500 ml)

Flavorwave Oven / Halogen Oven



Dankie Ansie van Wyk vir die resepte



HALOGEN OVEN RECIPE


Flavorwave Oven!!


Berie Smith
ALL RECIPES ARE COOKED AT 385°F-400ºF UNLESS
INDICATED OTHERWISE.
1) INTRODUCTION .................................................15
2) BEEF........................................................................16
• Stuffed Patties ......................................................16
• Tartare Burger....................................................... 16
• Salsa Burger...........................................................17

Post Toastie-tert




 
(6-8 porsies)

Kors

• 750 ml fyngedrukte Post Toasties (graanvlokkies) - dit moet reeds fyngedruk wees voor jy dit afmeet

• 350 ml gesmelte botter
• 250 ml suiker
• 5 ml fyn kaneel

Tamatie Bredie / Tomato and Lamb Stew Recipe





 

 Ingredients:

•2 lb mutton shoulder (may substitute with beef shoulder]
•1½ cups water
•6 ripe red tomatoes
•70g can tomato paste
•3 potatoes
•3 cloves garlic
•2 onions
•1 chicken stock cube
•2 Tbsp oil
•1 Tbsp butter
•1 Tbsp potato flour
•2 tsp sea salt
•1 tsp sugar

Dry Rub Recipe:




Zelda Geldenhuys Griessel



 Prep Time: 10 minutes
Total Time: 10 minutesYield: Makes a little more than 1 cup
Ingredients:
•1/2 cup brown sugar
•1/4 cup paprika
•1 tablespoon black pepper
•1 tablespoon salt
•1 tablespoon chili powder

Maak vir Pa 'n "braaibak"geskenk




Zelda Geldenhuys Griessel

Spice grindersThese quantities given for the spice mixes will fill 100ml jars. Make sure you mix all the ingredients together well.
Chicken• 30ml coarse sea salt
• 5ml garlic flakes
• 10ml black peppercorns
• 15ml onion flakes

Rubadubdub




Zelda Geldenhuys Griessel

Rubadubdub (yields about 1/2 cup)

2 tsp ground black pepper
1 tsp ground white pepper
1.5 Tb coarse kosher salt
1.5 Tb brown sugar
2 tsp onion powder
Pinch of cayenne pepper
2 tsp paprika

Tou balle




Sharon Otto Le Roux
 
jy het n bakkie, met meel en water... so tussen in looperig, en styf... sit jou wol of tou daarin. draai dan die wol/tou om n ballon of beachball (hang af hoe grrot jy die bal effek wil he).. hang op om droog te word
 
  • prik die ballon waneer droog is, of as dit n bal is, laat die lug uit

  • LEMOENSTROOPKOEK

    Lucille Burger

    3 eiers
    250ml suiker
    375ml koekmeelblom
    8ml bakpoeier

    1ml sout
    200ml melk
    37.5ml kookolie

    Gerookte kaas-en-tamatie-souttert





     Hoe om ‘n souttert ’n moderne voorkoms te gee? Bak dit ’n ’n diep pan! Dit laat meer plek vir vulsel en gee meer mense kos! Dis eintlik ’n totsiens-tert, want alhoewel Casper en Aletta nie die ‘bordjie soet’-deel van die rondte geslaag het nie, was hul ‘bordjie sout bydrae’ - hierdie dieppan-souttert - lekker. As jy nie die kersietamaties self wil rook nie, kan jy vars tamaties gebruik. Dis ook ’n lekker ligte middagete saam met ’n kleurvolle slaai. En plaasbrood! Maak jou eie broskorsdeeg soos Casper of koop klaargemaakte broskorsdeeg.

    Vulsel

    5 hardgekookte eiers, uitgedop
    1 bos seldery, fyn gesny
    6 repies spek, bros gebraai
    3 skyfies ham, gekap of in netjies blokkies gesny
    1 rooi soetrissie, klokhuise verwyder en opgekap

    Thursday, 23 May 2013

    Cheesy Baked Tomatoes





     What you need:
    4 tomatoes, halved
    1/4 cup freshly grated Parmesan cheese
    1 oz (30g) reduced fat provolone cheese, shredded (or your choice)
    1 tsp chopped fresh basil
    1 tsp chopped fresh oregano
    1/2 tsp salt

    Ouma se soetgoed




    Maak: 16-24 blokkies
    Bereidingstyd:
    omtrent 30 minute, plus afkoeltyd

    • 800 g (940 ml) suiker
    • 300 ml melk
    • 35 ml gouestroop
    • 40 ml vloeibare glukose (of gebruik gouestroop)
    • 1 blik kondensmelk

    Koffiesoentjies




    ongeveer 24 koekies

    KOEKIES
    ... 250 g (½ blok) sagte botter
    187 ml (¾ k) versiersuiker, gesif
    10 ml (2 t) koffiepoeier
    15 ml (1 e) kookwater
    500 ml (2 k) koekmeel, gesif
    VULSEL
    50 g (½ plak) donkersjokolade, gesmelt

    Malvalekker en Milo Drankie





    Jy benodig
    •12 teelepels Milo
    •1 liter melk
    •1 pak malvalekkers
    •Versierlekkertjies (Hundreds and Thousands)

    KLAPPER VISKERRIE





    800g vars lynvis-steaks
    Sonneblomolie vir braai
    2 uie grofgekap
    1 knoffelhuisie grofgekap
    4 tamaties geskil en gekap
    2 vars rissies ontpit en gekap
    25ml fyn koljander
    25ml kerriepoeier
    5ml fyn borrie

    Trix se malvatert

    Trix Struthers Marx

    Ek het nou myne gesoek. Eendag gekry by n skooljuffrou van my kinders . Klits 250 ml room styf. 1 blik fyn pynappel. Meng blik kondensmelk met 1/4 kop suurlemoensap. Sny 12 mashmellows of meer in stukke. Meng alles saam en gooi op tennisbeskuitjie kors.

    Mielieroomsop





    1 middelmatige ui
    25g botter
    15ml meelblom
    450ml warm melk
    450ml hoenderekstrak
    1 blik geroomde suikermielies
    selderysout
    peper

    Tamatiepuree




    Vries jou blikkie tamatiepuree, sny dit in skywe en verpak in porsies en sit weer terug in vrieskas. Gebruik soos jy dit nodig kry en niks mors nie.

    Huguenot Torte





    ·       2 eggs
    ·       1/2 teaspoon salt
    ·       1 1/4 cups sugar
    ·       1 cup peeled and chopped apples
    ·       1 cup ground pecans
    ·       1 teaspoon vanilla
    ·       4 tablespoons flour
    ·       2 1/2 teaspoons baking powder

    Rolly Polly in Turbowave




    Vicki Veiga Broodryk
    More almal. ek's besig om Rolly Polly te maak..
    Wie is lus vir n stukkie..

    ROLLY POLLY
    1k botter/margarine
    2k meelblom
    1tl bakpoeier
    knippie sout
    2 eiers

    Idee met appels

     
    Talita Nel se appel verrassing

    Legkaart Koek

     
     
    Roline de Beer se oulike idee om 'n legkaartkoek te maak

    Porcelain Pottery

     
     
    Oulike idee van Charlotte Darocha

    Speeltyd saam met pa



    Zelda Geldenhuys Griessel
    Met 'n materiaal pen kan die kinders vir pa 'n t-hemp versier vir baie pret tye saam

    Eierboksie blomme

     
     
    Roline de Beer se oulike idee met eierboksies

    Paper Flowers

     
    Oulike idee van Charlotte Darocha met papierrosies


    Wednesday, 22 May 2013

    Lemon meringue tert x 2

    Danel Rogers

    1 blik kondensmelk, 3/4 koppie suurlemoen sap, 3 eiers geskei, 1 pakkie tennis beskuitjies en 100g margerien . meng kondensmelk en suurlemoensap en eier gele goed tot styf. krummel die beskuitjies en meng met margerien en sit in tert bord gooi kondensmelk mengsel in en klop die eierwitte styf met 3/4 koppie suiker sit bo op tert en bak in die oond teen 150 grade tot eier witte gaar en bruin is


    Soetsuurdeeg Resep

    Tania Schreuder Van Zyl
    Jan Grobler, hierdie is die Soetsuurdeeg Resep wat die naaste aan my skoonma s'n is.

    Om en by 15:00 op die dag voor bakdag:

    Gooi 1 teelepel sout, 3 t suiker en een kleinerige fyn gerasperde aartappel in ’n 3 tot 4 liter-(verkieslik)-emaljekastrol of emmer met digpassende deksel. Gooi hieroor 5 koppies kookwater en laat afkoel totdat dit nie meer stoom afgee nie.

     Gooi nou hieroor versigtig laag vir laag, volgraan en brood- of koekmeel (3 k volgraan, 1½ k brood- of koekmeel). Sit die deksel op en plaas die houer in ’n hooikis. Hierin moet dit heelnag lekker snoesig broei.

    Soetsuurdeeg

    Joretha Visser

    15 ml sout
    15 ml suiker
    750 ml kookwater
    250 ml bruinbroodmeel
    1 aartappel - geskil en in kwarte gesny

    Vriendskapkoek

    Vriendskapkoek (snowflake resepteboek)

    500 ml koekmeel 10 g (1sakkie) kitsgis
    500 ml louwarm water
    Meng al die bestanddele, bedek en laat staan 7 dae. Roer een keer per dag. Gebruik 250 ml van die mengsel vir koek.
    Dag 1: Voeg 250 ml suiker, 250 ml koekmeel en 250 ml melk by.
    Dag 2, 3 en 4: Roer, bedek en laat rys.
    Dag 5: Voeg 1 k suiker, 1 k koekmeel en 1 k melk by.
    Dag 6, 7, 8 en 9: Roer goed. Bedek en laat rys.
    Dag 10: Roer. Gee drie vriendinne elk 250 ml van die mengsel saam met 'n afskrif van die resep. Hou 250 ml en voeg die volgende by:
    250 ml kookolie 3 eiers, geklits

    HOENDERLEWERTJIES






    Bestanddele

    hoenderlewertjies
    uie
    knoffel
    room
    Peri-Peri

    Malva en Appel Slaai of Malva en Pynappel Slaai

    Cecile Moore

    Ek sny appels met skil, in blokkies, snipper malvalekkers in en meng met yogurt van jou keuse. Laaste grof gemaalde peper. Ek koop sommer altyd die klein malvalekkers. Dit kan maar lekker klam van die yogurt wees en verskillende kleure appels laat dit mooi lyk. Ek het nie mates nie.

    Ouma se Melkkos





    2½ liter melk
    1 teelepel sout
    2 koppies koekmeel
    4 teelepels bakpoeier
    125 g botter of margarien
    kaneelsuiker

    Bite-sized Cinnamon Rolls in 8 minutes





    Ingredients:
    500g of premade bread dough (order from your nearest Pick ‘n Pay or Spar)
    2 Tablespoons butter
    cinnamon
    brown sugar

    For the maple icing:
    1 teaspoon maple syrup
    1 Tablespoon skim milk

    Kweper Nagereg

    Tania Schreuder Van Zyl
    Kweper Nagereg

    1 Pot ingelegde kwepers
    1 Koppie room
    2 Eetlepels meel
    3 Eetllepels suiker
    1 Teelepel gemmer

    Gooi die kwepersous af en pak die kwepers in 'n oondvaste bak
    Meng die room, meel, suiker en gemmer.
    Giet bo-oor die kwepers .
    Bak teen 180 grade tot ligbruin.

    Ingelegde kerrie kwepers

    Tania Schreuder Van Zyl
    Ingelegde kerrie kwepers

    2 Eetlepels Maizina
    2 Eetlepels blatjang
    2 kg kwepers geskil en in blokkies gesny
    1 kg uie fyn gekap
    1 en 'n halwe teelepel matige kerrie poeier
    1 teelepel borrie
    1 teelepel mostert

    BREAKFAST CUPCAKES





    Christel Hunter
     

    This is a really easy dish to prepare, and it looks so darn cute! It is also a great dish to serve on a buffet table because each serving is completely self-contained and can just be picked up and popped on a plate.
    1 20 ounce package pre-shredded hash brown-style potatoes
    2 large eggs, lightly beaten
    4 tablespoons flour
    1 small sweet onion, coarsely grated
    2 thick slices deli ham, chopped into small bits (about 1 cup)

    Mina se Fudge



    Gerrit En Mina Viljoen
    So lyk die beskuit/koekpannetjies waarin ek fudge maak. Julle sal sien dat die fudge bietjie te min is vir die pannetjie, daarom soek ek 'n resep wat meer as 7kp suiker vat. Ek het die resep in die Manna & Kwarteljies van die Hervormde kerk Otjiwarongo gekry. Ek noem dit Onfeilbare fudge, want dit het nog nooit geflop nie: 7 kp suiker, 1 kp koekmeelblom, 1 blik (397g) kondensmelk en 1 blik kookwater, 1 tlp vanieljegeursel, 3 eetlp stroop, knippie sout en 250g botter.

    My - In die bottle knoffel




    Chesca Zeelie Van Zyl

    (",) skil knoffel huisies en was in water. Verhit 'n bottel olyf olie, ek maak die knoffel fyn in "twister" en voeg knoffel by olyf olie en ek prut dit vir 5 minute saam: ek het nie afmetings gemaak nie. ek het net gekyk dat die olie nog die knoffel bedek. Na dit saam geprut het het ek dit gebottelleer in bottels wat ek gekook het. Proppies duik in as die botteltjies begin afkoel. Ek doen dieselfde met die asyn, ek het dit net nie in die "twister" gemaal nie. (",) whala

    Tuesday, 21 May 2013

    Paprika-varkvleis





    Genoeg vir: 4
    Bereidingstyd: 10 minute
    Gaarmaaktyd: 15 minute

    • 30 ml botter
    • 2 middelslag-uie, gekap
    • 30 ml paprika
    • 250 ml hoenderaftreksel
    • 15 ml tamatiepasta
    • 1 rooi soetrissie, ontpit en dun opgesny

    Tuisgemaakte vanieljegeursel




    Tuisgemaakte vanieljegeursel is duur om te maak, maar lyk só mooi dat dit amper die geld werd is net om daarna te kyk. Dit het ’n heeltemal ander geur as die swart geursel wat ons in die winkels koop – daar is niks kunsmatig daaraan nie.

    500 ml goeie brandewyn

    Tannie Drika se Ingelegde Komkommerslaai





     Bestandele:
    6 Groot Engelsekomkommers (in skrywe gesny met skil)
    4 1/2 Liter water
    1/2 koppie sout.
    Laat komkommers oornag in water en sout. Dreiner die volg. dag.
    4 Uie in skywe gesn
    3 koppies wit asyn
    3 koppies suiker
    1 Eetlepel droee mostert
    1/2 teelepel borrie

    Kweper-frummeltert




    Ek hou daarvan om ’n bietjie ­donker bruinsuiker by die frummel te voeg, want dit gee ’n lekker karamelsmakie. Jy kan een groot tert maak, of sowat ses kleintjies in ramekins.

    sowat 2 k (1½ bottel) ingelegde kwepers (of meer, indien jy so verkies)
    3 ml kaneel
    ¾ k suiker (of ½ k suiker en ¼ k donker bruinsuiker)
    1 k meel
    5 ml bakpoeier
    1 ml sout
    1 ekstragroot eier

    Aartappel Gesondheidsbroodjie





    250ml aartappels, fyn gedruk
    525ml volgraanmeel
    250ml koekmeel
    7ml koeksoda
    5ml sout
    10ml bruinsuiker

    Monday, 20 May 2013

    Ontbytgebak




    Dié lekker gereg is maklik om te maak – jy kan dit al die vorige aand voorberei tot voor dit in die oond moet gaan en dit dan die oggend net bak.

    250 g varkworsies
    ½ Ciabatta of Franse brood
    1 knoffelhuisie, gekap
    30 ml sagte botter
    12 eiers
    125 ml melk
    5 ml sout
    3 ml vars gemaalde swartpeper
    60 ml gesnipperde grasuie


    Amaretto Hot Chocolate

    INGREDIENTS
    • 1/2 cup whole milk
    • 1/4 cup heavy cream
    • 5 ounces (155g) good-quality milk chocolate, coarsely chopped
    • 3 tablespoons amaretto

    Pynappel skywe met jellie




     Sny kan met pynappelskywe oop. Gooi sous uit. Maak enige geur jellie van jou keuse aan met ½ kop kookwater en ½ kop koue water. Gooi in bo-oor die skywe. Skud die kan dat al die jellie lekker... tussen die skywe invloei . Sit in yskas om te stol.
    As gestol is, sny onderkant van die kan oop, laat loop net so vir klein rukkie warm water oor die kan tot jy voel die vorm is los, druk die pynappel en jellie vorm uit en sny die skywe tussen die pynappels.

    Kerriegroentegereg (Vleisloos)





    Bestanddele:
    2 medium aartappels
    185 g uie (of 1 groot ui)
    70 g wortel
    100 g murgpampoentjies
    50 g seldery
    4 medium grootte tamaties (sonder skil)
    100 g sampioene
    5 ml sout
    15 ml olie

    Pata-wortel-en-lensiesop





    Genoeg vir: 8
     Bereidingstyd: 20 minute
     Gaarmaaktyd: 40 minute
    • 30 ml olyfolie
    • 1 groot ui, gekap
    • 2 knoffelhuisies, fyngedruk
    • 5 ml fyn koljander
    • 10 ml fyn komyn
    • 2-5 ml fyngedrukte rissies
    • 500 g soetpatats, geskil en in blokkies gesny

    Nutty Crust Patats





    Bestandele:
    4 kg patats – of soveel wat jy wil kook.
    1 pak Nutticrust-beskuitjies
    (probeer ook gemmerkoekies, broodkrummels, provitas)
    250 ml vars room
    500 g goue stroop

    Grout skoonmaak

    Hulda de Witt
    ekt nou eindelik die WENresep gekry vir alge in die winter op mens se stort se grout. Chloor en Jik gemeng, ekt uit desperaatheid dit gemeng, aangespuit en whala, die alg en swart is weg en dit lyk soos 'n nuwe stort!! 1/4 kop Jik; 2 eetlepels swembadchloor (opgelos in warm water); 500 ml warm water. Spuit net aan en laat staan. Die reuk is wel chloor maar gaan weg na die eerste stort en die stort is pragtig skoon.

    Pophuiskoekies vir kleuters

     



    Hannelie Barnard

    Kleuters het vandag pophuiskoekies "gebak" met doppies, speelklei , kraletjies en blinkers. Lyk eetbaar!Maak speelklei met meel, olie, sout en kleursel. Meng met warm water (amper kokend) en knie goed deur. Ek het nie presiese hoeveelhede nie. Omtrent 1 kop meel, halwe kop sout, eetl olie en water bietjie vir bietjie bymeng. As te taai is, gooi meel by. Ek meng gewoonlik in 'n stewige plastieksak om nie hande te bemors nie. Deel, druk in doppies en druk allerlei bo-op.

     
     
     
     
     
     
     


    Santie se Caramel Treat




    Santie Theunissen Potgieter
    My eie resep!!!
    Ek het n blikkie caramel sous 1 ste in gegooi, toe n fyn gekapte crunchie en die bolaag is kondensmelk met rum wat vooraf eers in die vrieskas was!!!! Dit was heerlik!

    Tuna Voorgereg Idees

     
     
    Chesca Zeelie Van Zyl (foto aangeheg) 
     
    2 blikkies tuna in water, 250ml melk, 60ml koekmeelblom,15ml franse mosterd, sap van 1/2 suurlemoen, 15 ml gelatien, 400ml koue water, sout en peper na smaak, neutmuskaat - los gelatien op in 25ml koue water ne voeg dan 100ml warm water by. boeg 375ml koue water by en laat afkoel. Maak witsous met botter, meelblom en melk en geur met sout en neutmuskaat. Voeg tuna by witsous. Ek voeg die water van die tuna ook by. Voeg suurlemoensap, mosterd en 50ml gelatienmengsel by.

    Kerriehoender met Vrugte (50 - 60 porsies)



    7,5 kg hoenderborsies en dye
    8 uie, geskil en gekap
    10 knoffelhuisies, geskil en gekap
    sonneblomolie
    150 ml matige kerriepoeier
    100 ml borrie
    10 ml fyn koljander
    10 ml fyn kaneel
    312,5 ml matige vrugteblatjang
    sap van 5 suurlemoene
    100 ml fyn appelkooskonfyt

    KERRIE-EN-RYS (100 porsies)


    24 medium uie, geskil en gekap 9 knoffelhuisies, geskil en gekap
    190 ml sonneblomolie 20 wortels, geskil en in blokkies
    25 aartappels, geskil en in blokkies 3 soetrissies, gekap
    12,5 kg vleis, in blokkies 5 k sultanas
    90 ml matige kerriepoeier 80 ml borrie
    15 ml fyn koljander swartpeperkorrels
    kruienaeltjies lourierblare
    150 ml asyn 115 ml wit suiker
    90 ml fyn appelkooskonfyt 100 ml sout
    115 ml tamatiepuree 62,5 ml mielieblom
    37,5 ml Worcestersous 125 ml blatjang

    ENGLISH BREAKFAST





     Why not make this yummy breakfast outside on your gas stove!

    8 mini roma tomatoes - halved lengthways
    1 tbsp olive oil
    basil leaves
    1 tablespoon butter
    8 rindless thin rashers bacon
    8 chipolata sausages