Sharon Otto Le Roux 
jy het n bakkie, met meel en water... so tussen in looperig, en styf... sit jou wol of tou daarin.  draai dan die wol/tou om n ballon of beachball (hang af hoe grrot jy die bal effek wil he).. hang op om droog te word
prik die ballon waneer droog is, of as dit n bal is, laat die lug uit
 

