Wednesday 22 May 2013

My - In die bottle knoffel




Chesca Zeelie Van Zyl

(",) skil knoffel huisies en was in water. Verhit 'n bottel olyf olie, ek maak die knoffel fyn in "twister" en voeg knoffel by olyf olie en ek prut dit vir 5 minute saam: ek het nie afmetings gemaak nie. ek het net gekyk dat die olie nog die knoffel bedek. Na dit saam geprut het het ek dit gebottelleer in bottels wat ek gekook het. Proppies duik in as die botteltjies begin afkoel. Ek doen dieselfde met die asyn, ek het dit net nie in die "twister" gemaal nie. (",) whala