Monday 20 May 2013

Pynappel skywe met jellie




 Sny kan met pynappelskywe oop. Gooi sous uit. Maak enige geur jellie van jou keuse aan met ½ kop kookwater en ½ kop koue water. Gooi in bo-oor die skywe. Skud die kan dat al die jellie lekker... tussen die skywe invloei . Sit in yskas om te stol.
As gestol is, sny onderkant van die kan oop, laat loop net so vir klein rukkie warm water oor die kan tot jy voel die vorm is los, druk die pynappel en jellie vorm uit en sny die skywe tussen die pynappels.
Gebruik die pynappelsous om lekker dik vla te maak en bedien !! (opsioneel)
Gooi so 2 teelepels vla in die pynappelsous en mikrogolf tot dik.