Monday 20 May 2013

Grout skoonmaak

Hulda de Witt
ekt nou eindelik die WENresep gekry vir alge in die winter op mens se stort se grout. Chloor en Jik gemeng, ekt uit desperaatheid dit gemeng, aangespuit en whala, die alg en swart is weg en dit lyk soos 'n nuwe stort!! 1/4 kop Jik; 2 eetlepels swembadchloor (opgelos in warm water); 500 ml warm water. Spuit net aan en laat staan. Die reuk is wel chloor maar gaan weg na die eerste stort en die stort is pragtig skoon.