Wednesday 22 May 2013

Kweper Nagereg

Tania Schreuder Van Zyl
Kweper Nagereg

1 Pot ingelegde kwepers
1 Koppie room
2 Eetlepels meel
3 Eetllepels suiker
1 Teelepel gemmer

Gooi die kwepersous af en pak die kwepers in 'n oondvaste bak
Meng die room, meel, suiker en gemmer.
Giet bo-oor die kwepers .
Bak teen 180 grade tot ligbruin.