Friday, 14 June 2013

Skaap Skenkel Potjie




Skaap Skenkel Potjie

Potjie No: 3
Genoeg vir: 4
Gaarmaaktyd: 2 uur

Bestanddele:
1 kg skaap skenkel, in skywe gesaag
15 ml kookolie
250 g uie, in skywe gesny
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
500 ml vleis aftreksel
500 g aartappels, in skywe gesny

Sanet se rugby-happies





Sanet se rugby-happies

Bestanddele
2 pakke Doritos’s chips
1 blikkie 410g suikermielies
Fyngesnipperde biltong (opsioneel) - jy kan ook gebraaide spek stukkies gebruik

Nie soet koekversiering vir Kolwyntjies




Naomi le Roux
Nie soet koekversiering vir Kolwyntjies

Kinders hou nie van vreeslike soet koekversiering nie.
Sit hierdie versiering volgende keer op jou kolwyntjies en kyk hoe geniet hulle dit.

1 pakkie poedingpoeier van jou keuse.
1 k koue melk

Outydse ontbyt met volstruiseier en lewer




Outydse ontbyt met volstruiseier en lewer

Magda Johnstone het dié tradisionele sous met sterk speserye gegeur en bewys lewer en suursous verdien sy plek as ’n ikoon op die ontbyttafel.
Genoeg vir 4 mense


 Gaarmaaktyd: 15-20 minute
LEWER
500 g skaaplewer, vliese en are verwyder
sout en grof gemaalde swartpeper

Versier 'n koek met malvalekkers




Nina Timm het hierdie koek gemaak.

Blomme uit malvalekkers en smaarties gemaak.


KLEUR VAN SPRINGMIELIES




KLEUR VAN SPRINGMIELIES

500 ml suiker ( 2 k )
Geursel en kleursel
40 g margarien ( 2 E + 3 t )
75 ml water ( 6 E )

Koffiekoekies




(sowat 48 enkelkoekies of 24 twee-twee op mekaar)
  • 500 g (890 ml) koekmeel
  • 2,5 ml koeksoda
  • 2 ml sout
  • 230 g (250 ml) botter
  • 125 ml gouestroop
  • 100 g (125 ml) suiker

'pols-russakkie'




 
 
 

Le Roux Andre Marietjie
Maak jou eie 'pols-russakkie' - Jy benodig, 1 x 'Ice Brick' med. en selfgemaakte sakkie. Gebruik sagte, dik en onrekbare materiaal vir die sakkie en maak dit effens kleiner as die 'Ice Brick'.

Doughnut Muffins




Wilna Dorfling
 
Muffins that taste like doughnuts. (But without all the work and without the frying)!

1 3/4 c (all purpose) flour
1 1/2 tsp baking powder
1/2 tsp salt

1/2 tsp nutmeg
1/4 tsp cinnamon
1/3 c vegetable or canola oil

Glasbottel sny


Vanessa Campbell het hierdie oulike idee met ons gedeel

sjokolade bierbroodjie




Sjokolade-bierbroodjie met crème fraiche

Maak 8 snywe
125 g botter, in stukke gesny
125 ml donker bier (milk stout)
125 g bruismeel
2,5 ml koeksoda
40 g kakaopoeier
125 g strooisuiker
75 ml melk

Tiaan en Mynhardt se karringmelk-plaatkoekies




Tiaan en Mynhardt se karringmelk-plaatkoekies

Karringmelk-plaatkoekies met neut- en heuningbotter

 Karring eers die botter, sodat die karringmelk wat oorbly vir die plaatkoekies gebruik kan word.
Neut- en Heuningbotter

 1 liter room
 100 g neute, gekap
 30 ml heuning

Thursday, 13 June 2013

Maak jou eie stoof




Maak jou eie stoof

Jy benodig:

  • ‘n Groot boks
  • Dik, sterk maskeerband
  • Wit akrielverf
  • Pienk akrielverf
  • Polistereenballe

Ansie se kaaskoek

Ansie Coetzer

Hier is 'n wonderlike heerlike maklike flatervrye kaaskoek resep....1 pakkie tennis beskuitjies, 1 blik kondensmelk en 500ml griekse yogurt.....jy pak die beskuitjies onder in tertbak, meng die yogurt en kondensmelk. gooi oor beskuitjies en mikrogolf vir 4 min op high.....as tert afgekoel het, kan jy enige iets bo-op sit, van vars vrugte tot konfyt ens.

Mulled Wine With Cranberries

Mulled Wine With Cranberries
Ingredients
1 1/2 cups cranberry juice cocktail
1/2 cup sugar
2 cinnamon sticks
2 pieces star anise

FIVE MINUTE TAMATO SAUCE




FIVE MINUTE TAMATO SAUCE:
Any leftover sauce keeps well in the refrigerator for three or four days.
¼ cup extra virgin olive oil
1½ teaspoons crushed red pepper flakes
½ teaspoon fine grain sea salt
3 medium cloves of garlic, finely chopped

BABA BRANDBOUDJIES SALF RESEP



Le Roux Andre Maritjie

BABA BRANDBOUDJIES SALF RESEP
1 x groot buis Multipeol
2 x buise Siproban
2 x buise Nystacid
1 x groot pot Fissan paste

Stephan se beproefde basaar-sosaties

Stephan se beproefde basaar-sosaties

 


Metode
1kg bees- of lamsvleis, in blokkies gesny
1½ koppie water
1½ koppie bruinsuiker
1 koppie (verkieslik bruin) asyn
1 ui, in agt stukke gesny
½ teelepel sout
10 naeltjies
3 loerierblare
Bietjie borrie
Kerriepoeier na smaak

KEBABS MET PEPPADEWS:




KEBABS MET PEPPADEWS: 
350g varkvleisblokkies(uit boud gesny), 25mm dik
1 medium soetrissie, ontpit, in 25mm blokkies gesny
200g ingemaakte peppadews in stroop (sowat 18)
6 piekeluie, geskil en gehalveer

Lamsosaties (met gekookte kerriemarinade)




Lamsosaties (met gekookte kerriemarinade)

(die sous is genoeg vir  2 skaapboude in blokkies gesny – en maak 16 ruim sosaties)
2 skaapboude in blokkies gesny (sowat 2-2.5 kg vleis)
knoffelsout
Maak die marinade so:
375 ml asyn
125 mℓ water + 125 ml water

heuning hoendersosaties




Bedien 4

40 ml groente-olie
50 ml heuning
50ml sojasous
gemaalde swartpeper
2 - 3 sonder vel, ontbeende hoenderborsies in 3cm blokkies gesny
5 knoffelhuisies
1 - 2 uie, maar in blokkies
3 rooi soetrissies in 3cm blokkies gesny

Gouestroop-souspoeding





180 ml (3/4 k) bruinsuiker
5 ml (1 t) kaneel
410 ml (1¼k) bruismeel
100 g botter, gesmelt
1 eier
125 ml (½k) melk
90 ml (4 E) gouestroop

Elmien se yskastert

Elmien Claassen Downey

Maak kors van 1 pakkie marie/tennis beskuitjies en gesmelte marg en druk plat in tertbak (ek maak dit selfs in 'n losboom pan as ek wintie wil wees). Klits 250ml room styf. Meng met 1 houer fyn maaskaas, 1 blik kondensmelk, 70ml suurlemoensap, 10ml vanilla. Los 6tl gealtien op in 75ml koue water en mikrogolf tot helder. 1 tot 1 1/2 minute. Meng by. Skep in kors. Laat stol engeveer 10 minute. Maak jellie van jou keuse en laat afkoel tot soos eierwit lyk. (Amper gestol). Ranskik vrugte van jou keuse op die tert en gooi dan jellie oor. Sit terug in yskas tot heeltemal gestol. Geniet!!!

Paella




Paella

(Pas die resep na jou smaak aan en gebruik seekos, wors of groente waarvan jy hou.)

1 liter hoenderaftreksel
Paar saffraandraadjies of 5 ml borrie
45 ml olie
1 ui, grof gekap
2 knoffelhuisies, grof gekap
1 groen soetrissie, gekap

Suurlemoen Broodjie




Oond 180 gr C. Klits saam: 2 groot eiers, 1 en halwe k suiker, 80 gr sagte botter en halwe t suurlemoen essens. Roer 2 k bruismeel om beurt, met 125 ml melk by eiermengsel en voeg halwe t sout by. Roer dan 1 suurlemoen se fyngerasperde skil en 2 suurlemoene se sap ook by. Skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie en bak vir 45-60 minute tot gaar. Bak in middel van oond. Koel heeltemal af en maak versiersel van versiersuiker en suurlemoen sap, drup bo-oor.

Wednesday, 12 June 2013

Breakfast Potato Scramble



Breakfast Potato Scramble

This recipe took about 30 minutes to make and servers 4-6.
Ingredients:
2 Tbsp of vegetable oil
2 pounds (1 kg) of rinsed and diced potatoes
3 tsp salt and pepper
3 tsp of Tabasco sauce

Vanilla "Cream" Pie with Gingersnap Crust




Vanilla "Cream" Pie with Gingersnap Crust

For Crust
1 2/3 cups Gingersnaps, finely ground
1/4 cup Butter, melted
1/4 cup Sugar

Combine all ingredients in a bowl, then press into a 9-inch pie pan.

Murgpampoentjie-lasagne




Murgpampoentjie-lasagna

Genoeg vir: 4
Oondtemperatuur: 200 °C

• 60 ml botter
• 60 ml meel
• 750 ml melk
• 1 fles pastasous met ’n tamatiebasis
• 400 g murgpampoentjies, in skywe gesny
• 100 g feta, gekrummel

Pampoenkoekies met 'n karamelsous




Ronel Connoway

Pampoenkoekies met 'n karamelsous
250 ml koekmeel, ongesif
25 ml suiker
10 ml bakpoeier
250 ml gaar pampoen, koud
1 eier, geklits
50 ml melk

Hoender in vrugteblatjang



Naomi le Roux
Hoender in vrugteblatjang
Bestanddele:
75 ml Worcestersous
75 ml Tamatiesous
10 ml droe Mosterdpoeier  
10 ml Kerriepoeier
75 ml Fyn appelkooskonfyt

Suurlemoenaartappels



Naomi le Roux

Suurlemoenaartappels (12 porsies)
12 gaar middelslag aartappels in helfte deurgesny
50 ml suurlemoensap
15 ml gerasperde suurlemoenskil
50 ml botter of Stork bake
10 ml Aromat

Gebakte Malvapoeding




Naomi le Roux
Gebakte Malvapoeding Ma Naomi
Sit oond aan op 190°C

1 k meel (250 ml)
1 k melk (250 ml)
1 k suiker (250 ml)
1 e asyn (15 ml)
1 t koeksoda (5 ml)
1 e appelkooskonfyt (15 ml)

Anderster slaai

 
 
Naomi le Roux
In plaas van die koolslaai kan julle hierdie maklike slaai maak.

Anderster slaai

2 blikke French Cut groenbone, gedreineer
2 groot avokado's
1 uie, baie fyn gekap
3-4 groot e mayonaise

Wit en Geelrys

 
 
Naomi le Roux
Hoe kook jy wit Tastic rys. Ek kook dit so:
250 ml Tastic rys: Sit dit in my kleinste vlekvrye staalpotjie en giet water oor tot die rys bedek is. Dan kook ek dit vir 5 - 10 minute. Haal van die stoof af en was die rys in 'n vergietes of sif onder lopende water sodat al die stysel kan afwas. Daarna sit ek dit weer terug in die pot en giet water oor tot rys bedek is. Sit my 2.5 ml sout by en kook dit tot die water alles opgekook is oor matige hitte...

Suurlemoenatjar




Suurlemoenatjar

1 kg vars suurlemoene
75 g fyn sout
3 k wit asyn
1 t mosterdsaad
1 knoffelhuisie, gerasper
1 k sonneblomolie
250 g gemengde atjarmasalapoeier

Mosterdbraaimarinade





Mosterdbraaimarinade

100 ml geel mosterdsaad
50 ml suiker
5 ml koljandersade
5 ml swartpeperkorrels
2.5 ml fyn gemmer (opsioneel)
2.5 ml borrie (opsioneel)
125 ml appelasyn

Piekel Butternut





Lewer 2 flesse van 500ml

 

Piekel:

500ml witwynasyn

250ml suiker

Skil van 1 lemoen, in repe gesny

Tuesday, 11 June 2013

Marinaa se braaisous

Mariaan Faurie Erasmus

Ek nou die dag die resep erens op fb gesien. Gebruik 2kg Tamaties waarvan die kern en pitte verwyder is, 2 koppies suiker, kwart koppie appelasyn, half teelepel sout.
Versap die bestandele saam en kook by 'n lae hitte vir ongeveer 1 uur. Roer gereeld.
Gooi deur 'n sif om stukkies te verwyder Voeg 1 verpoeierde Vitamien C tablet by om die kleur te behou.
Vries of lê die tamatiesous in vir latere gebruik. Rissiepoeier of paprika kan voor die kook proses bygevoeg word vir smaak.

Hannelie se braaisous

Hannelie Barnard

Op elke 2,5 kg tamaties benodig jy 1 green pepper, 3 med uie fyngekerf, rooipeper kwart teelepel, 2 eetl sout, 150 ml bruin asyn, 300g bruisuiker.
Gooi kookwater oor tamaties tot bedek is. Week vir minuut of meer. Skil tamaties. Snipper fyn.
Gebruik platboompot, tamaties uie en greenpepper Bring tot kookpunt en prut vir 45 min. Roer af en toe. Voeg rooipeper, sout en asyn by. Roer goed. Prut 40 min en voeg suiker by. Prut 10 min. Roer tot suiker als opgelos is. Bottel terwyl warm

All-in-one Italian Roast Chicken




Anita Coleman Paulsen

Ingredients
750kg - 1kg chicken thigh cutlets and / or drumsticks, skin on                             
1 medium red onion, cut into thick wedges 
300g potatoes, cut into wedges       
400g pumpkin, seeds removed and cut into wedges     
8 cloves garlic, peeled  

Beesvleis roerbrai




Genoeg vir: 4
Bereidingstyd:
3 minute
Gaarmaaktyd:
10 minute

• sonneblomolie
• 1 ui, middeldeur en opgesny
• 1 knoffelhuisie, fyngedruk
• 1 rooi soetrissie, ontpit en opgesny
• 250 ml fyngesnipperde pers kool
• 400 g kits-steaks (minute steaks), teen die grein opgesny

Bebakte Appels




Maak gebakte appels in die oond en geniet dit met kaneel. Kombineer met geroosterde neute en ‘n skep room of jogurt of ingedampte melk.

Sundowner of Sharon fruit

 
 
 
2 Sharon fruit, peeled and sliced into cubes
5 ml castor sugar
1 tot vodka
500 ml dry sparkling wine

Sharon-fruit jam




To make Sharon-fruit jam, remove the leaves and upper parts of 1kg of fruit.

Halve the fruit and, using a sharp knife, cut into 1 x 2cm strips.

Place in a glass bowl and sprinkle with 500g sugar.
...
Thinly slice 1 unpeeled lemon, add to the bowl and mix.

Sharon-fruit salad




Sharon-fruit salad, peel and cut 6 Sharon fruits into cubes.

Peel and cut 3 stalks celery into small pieces. Add 30ml (2T) sugar and 60ml (¼ cup) lemon juice.

Add 100g chopped almonds or nuts, and 250ml (1 cup) pomegranate rubies, if you can find them, and toss gently.

Fruit Pancakes with Cheese and Walnuts




Fruit Pancakes with Cheese and Walnuts

Ingredients for 6 servings:
◾6 Sharon™ Fruit
◾100 gm walnuts, chopped
◾2 eggs
◾2 tbsp flour
◾2 tsp baking powder
◾100 gm grated cheese (cheddar, ementhal, parmesan, or other)

WILDSOSATIES




WILDSOSATIES: [ANNATJIE REYNOLDS]
Gebruik die binneboud spier van ‘n wildsboud wat goed gejag en goed rypgemaak is.

 Genoeg vir 15 sosaties
 1.5 kg wildsvleis, in blokkies gesny
 60 ml olie
 2-3 uie, dun gesny
 3 knoffeltone, gekneus
 30 ml matige kerriepoeier
 1 klein, heel brandrissie
 1 stuk vars gemmer, fyn gekap

Fuyu Persimmon Chutney




Lourens de Lange
Fuyu Persimmon Chutney
makes 4 cups

8 large Fuyu persimmons
1 cup sugar
2/3 cup apple cider vinegar
1/2 cup raisins
1 tablespoon grated ginger
1 cup yellow onion, minced
4 tablespoons whole mustard seed

Monday, 10 June 2013

Vinnige Plaatkoekies:




Vinnige Plaatkoekies:

500 ml meel
2 ml sout
2 eiers
250 ml melk
125 ml water
30 ml olie

HOENDER EN GROENTESOP






2 kop Bevrore groentemengsel
2 E Botter/margarien
2 E Mielieblom
3 kop Melk [of 1 kop room en 2 kop melk]
2 blokkies Hoenderekstrak [of hoenderpoeier 2 E - Ina Paarman sin]
1 kop Gaar, fyngesnyde hoendervleis

Winter Salad




2 cups mixed greens
1/4 cup mandarin oranges
1/4 cup whole almonds
1/4 cup pitted fresh cherries
1 oz goat cheese, crumbled

Vinaigrette:
1/4 cup balsamic vinegar
1/2 cup orange muscrat champagne vinaigrette
1/2 cup sweet dark cherry juice
2 tablespoons Dijon mustard
1 tablespoon honey
3/4 cup extra virgin olive oil
salt & pepper to taste


Whisk all the above ingredients except the olive oil in a medium bowl. Slowly drizzle in the extra virgin olive oil while continuing to whisk. Season with salt and pepper to taste; set aside

Lamb Malay Curry





 
15ml Oil  
1kg Lamb, cubed  
1 Onion, chopped  
15ml Crushed ginger  
5ml Crushed garlic  
10ml Cumin  
10ml Coriander  
5ml Turmeric  

Annatjie se wildsvleispastei




Bestanddele
VIR DIE VULSEL

• 1 groot ui, gekap
• sonneblomolie
• 500 g lamskenkels
• 1,5 kg wildsvleis (skenkels, nek of blad)
• omtrent 750 ml hoenderaftreksel, genoeg om die vleis te bedek (ek maak my eie, maar jy kan blokkies of poeier gebruik)

WHITE BREAD IN SLOW-COOKER




WHITE BREAD IN SLOW-COOKER:
A simple white bread recipe cooked in a slow cooker.
Ingredients:
2 tsp sugar
1 ¼ cups warm water
1 ¼ oz / 8 g sachet dry yeast
2 cups plain flour