Showing posts with label Oulike idees. Show all posts
Showing posts with label Oulike idees. Show all posts

Tuesday, 7 July 2020

Foto kussings

Oulike idee van Idees tydskrif / maak ook oulike geskenke:

Familiefoto’s hoef nie net teen ‘n muur te hang nie – laat druk ‘n paar op lap en gebruik dit om kussings te maak.

Tuesday, 23 June 2020

Trudie's Rock Pot

Trudie Wright shared this cute photo of her idea for a "pot looking a little empty".
We think this idea rock.  😃

Monday, 8 June 2020

Gebruik 'n ou hangkas as nuwe fokuspunt

Image may contain: indoor
Idees Tydskrif het hierdie oulike idee gepubliseer om 'n ou hangkas op te helder met verf.  
Hoekom nie dit bietjie opdateer aan die binnekant met mooi papier soos op die foto of dalk papier wat werk vir 'n kinderkamer en maak dit dan 'n nuttige bereplek vir kinderspeelgoed.  Of versier dit met ou musiek papier en gebruik die kas in jou musiek kamer of klaskamer.  Met glasrakkies aan die binnekant, kan jy selfs jou glasware daarin uitstal in jou eetkamer of kombuis.

Tuesday, 18 August 2015

STAP-VIR-STAP: DiĆ© eetbare rose is maklik om te maak – en jy het nie eens spesiale toerusting nodig nie




Eetbare roos

Jy benodig
• plastiekversiersel in die kleur van jou keuse
• mielieblom
• koekroller
• klein ronde koekiedrukker (of gebruik iets soos ’n sjerrieglas)

Friday, 10 July 2015

Stap vir stap hoe om 'n das te knoop

 
 
Handig vir wanneer jy moet leer om 'n das te knop.  Print, lamineer en hang in jou kind se kas wanneer hulle dit moet begin doen vir skool

Wednesday, 18 March 2015

Ooievaars Dankie Geskenkie



Oulike idee om vir die gaste te gee na 'n ooievaars tee, maak die skoentjie vol lekkertjies

Thursday, 10 April 2014

Cupcake in a Jar



We recommend, baking the cupcakes first in a muffin tin – filling 2/3 of the way, then cutting slices of the cupcakes and layering in the jar. Then top them with some store bought icing & add sprinkles they always are a must with the icing! So EASY! They would make a nice addition to any Easter celebration! Enjoy!

(Consol)

Wednesday, 9 April 2014

Baby Clothes Cupcakes

 
 
It's not a box of cupcakes. The cupcakes are actually made from onesies and baby socks
click this link for details --> www.icreativeideas.com/diy-cupcake-onesi...es-baby-gift

Friday, 4 April 2014

herwinning van bottels, ooievaars idee

 
 
Erica Roos
 
Dis 'n geleende foto wat ek vanoggend gesien het deel dit graag vir die wat dalk binnekort 'n babatee moet reel dis te oulik- dit gaan eintlik oor herwinning van bottels

Thursday, 3 April 2014

Eetgoed vir Ooievaars



Fingerlicious baby girl snuggle nests



Worsie is gesny en deeg om gevou sodat dit lyk soos 'n doek

Tuesday, 25 March 2014

Gift idea to make for a new baby




Gift idea to make for a new baby
Newborn diapers, a baby washcloth for the blanket, and a baby sock for the hat! ...

Monday, 24 March 2014

beer mug cupcakes



These Baileys beer mug cupcakes are amazing and perfect.
Recipe (with step-by-step pictures) -> http://laughsmile.net/beer-mug-cupcakes/

Friday, 14 March 2014

Ou tuin hark = Nuwe kapstok

'n Oulike idee om 'n ou tuin hark te gebruik as kapstok / plek om 'n jas of hoed op te hang.

Monday, 10 March 2014

Huweliksherdenkings




Lorinda Maritz
Huweliksherdenkings
 
1ste Papier (Paper)
2de  Katoen (Cotton)
3de Leer (Leather)
4de Vrugte & blomme (Fruit and Flowers)
5de Hout (Wood)
6de Suiker en katoen/yster (Sugar/cotton/iron)
7de Wol of koper (Wool or copper)

Tuesday, 25 February 2014

Sitrus vir tafel kleur


Kyk net hoe oulik kan lemmetjies dien as tafel versierings.  (Ek het hierdie fototjie by Pinetrest gaan leen om vir jul die idee in my kop te probeer oordra.)
Jy kan dieselfde ook doen met oranje lemoene (dit lyk baie vrolik) of meng die groen lemmetjies met geel suurlemoene.  Om jou kleurskema dan verder "aan te wakker" kan jy glas silinders vul met dieselfde sitrus vrugte en water.  As jy "soos op die foto" enkel blommetjies gebruik, kan jy blomkoppies van dieselfde soort hier en daar tussen die sitrus plaas in die silinders.
Siedaar 'n baie goedkoop manier om op groot skaal jou kleurskema om 'n tafel te vestig.
Veral as jy 'n sitrusboom in jou tuin het - nou het jy nog meer rede om een te plant.  :-)

'n Geskenk in 'n mengbak...


'n Oulike idee vir 'n vriendin as geskenk:
In stede van net 'n plant in die winkel of by die kwekery gaan koop en dit in haar hande stop, wys haar jy het bietjie ekstra aan haar gedink en ekstra moeite gedoen.  Die geheim is dat jou geskenk "tuisgemaak moet lyk" en daarvoor is die plan om 'n mooi mengbak as begin punt te gebruik.  Hier is 3 idees: 

Monday, 24 February 2014

Homemade Watercolors




Lettie Swarts
Homemade Watercolors

The Goods:
-1/2 cup baking soda
-1/4 cup cornstarch...
-1/4 cup white vinegar
-1 teaspoon corn syrup