Thursday 13 June 2013

Elmien se yskastert

Elmien Claassen Downey

Maak kors van 1 pakkie marie/tennis beskuitjies en gesmelte marg en druk plat in tertbak (ek maak dit selfs in 'n losboom pan as ek wintie wil wees). Klits 250ml room styf. Meng met 1 houer fyn maaskaas, 1 blik kondensmelk, 70ml suurlemoensap, 10ml vanilla. Los 6tl gealtien op in 75ml koue water en mikrogolf tot helder. 1 tot 1 1/2 minute. Meng by. Skep in kors. Laat stol engeveer 10 minute. Maak jellie van jou keuse en laat afkoel tot soos eierwit lyk. (Amper gestol). Ranskik vrugte van jou keuse op die tert en gooi dan jellie oor. Sit terug in yskas tot heeltemal gestol. Geniet!!!