Dit is HEERLIK ...maklik en maak baie vinnig.
Probeer gerus die resep.
Jy kry baie soorte Melktert korse.. hierdie een is as jy nie wil sukkel met skilferkorsdeeg nie.
Dit is net n smeerkors...maar HEERLIK.
Oond 180°C.
KORS
1 koppie meel
Kwart koppie suiker
125g margarien
1 eier
3 teelepels bakpoeier
Knippie sout



















