- Sit die seep stukkies in jou kaste om vismotte weg te hou. (Knoop dit in 'n ou sokkie toe. Maar die materiaal moet lig genoeg wees om die reuk deur te laat.)
Showing posts with label Wenke. Show all posts

Thursday, 4 June 2020
Het jy geweet: Oorskiet seep
Nuttige wenke met oorskiet stukkies badkamer seep:
Maak handewas seep met oorskiet badseep
Georgie Claassen se resep:
Rasper dit op
Gooi 10 koppies gerasperde seep in pot
Voeg 6 koppies water by
Voeg 1 botteltjie glisirien by
Thursday, 10 April 2014
Thursday, 20 March 2014
Monday, 10 March 2014
vloeibareseep
Doret Putter
Heerlike vloeibareseep resep:
My vriendin het my hiervan vertel. Ek het dit die naweek gemaak en ek is baie beindruk:-)
Rasper 1 koekie dove badseep en meng dit met 500 ml baie warm water.
Roer tot opgelos en gooi in 'n lee seep houer.

Tuesday, 11 February 2014
Raad vir Muise en rotte in en om die huis
As jy 'n plaag van muise en/of rotte by die huis het; hier is raad:
Muise hou nie van die reuk van pepperment nie. Neem dus wattebolletjies en gooi peppermint druppels (essential oil) oor die wattebolletjies en plaas die bolletjies in muisgate, hoeke van die vertrek of naby vensters waar die muise aktief is. Jy kan hierdie olie ook meng met water en dit dan oral spuit, maar jy moet elke 3 dae spuit om seker te maak die reuk is nog sterk en aktief. Ek het ook al die raad gekry van pepperment plante in jou tuin, maar hier moet ek erken dat die rot al om my pepperment plant al gekuier het. (Ek dink die reuk van die plante op hul eie is dalk nie sterk genoeg nie. Tensy jy dalk daagliks die blaartjies kneus om die reuk vry te stel.)

Wednesday, 26 June 2013
45 USES FOR LEMONS
45 USES FOR LEMONS THAT WILL BLOW YOUR SOCKS OFF!!!
Most people are familiar with the traditional uses for lemons to soothe sore throats and add some citrus flavor to our foods.
However the diversity of applications for lemons far exceeds general knowledge and once you read the following list, you'll likely want to stock at least a few lemons in your kitchen 24-7.
1. Freshen the Fridge
Remove refrigerator odors with ease. Dab lemon juice on a cotton ball or sponge and leave it in the fridge for several hours. Make sure to toss out any malodorous items that might be causing the bad smell.

Tuesday, 25 June 2013
KOEKSODA : wenke wat werk.
Naomi le Roux
KOEKSODA : wenke wat werk.
*...Yskasreuke:
Plaas n oop houer met droë Koeksoda in die yskas- of vrieskas om slegte reuke te absorbeer. Roer dit elke 2 weke om en vervang die koeksoda elke 2 maande.
... *...Vullissak-drom.
Om 'n vullisdrom skoon en reukvry te kry, was dit met warm seepwater en 1 teelepel droë Koeksoda uit.
*... Katsand Reuke.
Gebruik volgende keer droë Koeksoda om die reuk uit die katsand te verwyder. Bedek die boom van die katsandboks met een laag koeksoda en bedek dit met 3 lae katsand.

Monday, 8 April 2013
Monday, 4 February 2013
Glass Bottle Cutting
Willa Cloete
Glass Bottle Cutting- You can soak a piece of yarn in nail polish remover, tie around bottle, light with a lighter, let burn all the way around for about 10-15 seconds then dip in bowl of cold water perfect spilt every time.
Tuesday, 26 June 2012
Gereedskap soek - elektrisiese drade
WENK: As jou gereedskap soek is of jy is dalk met vakansie ver van jou gereedskap en jy moet die isolasiemateriaal van 'n elektriese draad stroop, gebruik 'n naelknipper. Dit werk perfek.
Thursday, 22 March 2012
Urinereuke - Honde en katte
Elizma Louw Boonzaaier
•Meng ‘n botteltjie vanieljegeursel met dieselfde hoeveelheid Dettol (slegs Dettol), op 750 ml water. Gooi in spuitkannetjie en spuit op aangetaste dele, vrylik op matte, banke, gordyne en selfs in die lug as lugverfrisser. Dit werk wonders en ruik heerlik skoon en vars. En dit neutraliseer die reuk geheel en al.

Sout
• Plaas ´n rou aartappel in jou sop/bredie indien jy te veel sout ingegooi het. Die aartappel absorbeer die ergste soutsmaak.
• Wanneer gereg te sout is gooi bruinsuiker by.
• Gooi ´n paar ryskorrels in die soutpotjie om te verhoed dat die sout klonterig raak in klam weer.
• Om sout wat in potjies vassit los te kry, plaas potjie eers ´n paar minute in lou oond.
• Gooi ‘n droë ertjie in ‘n peperpot om te voorkom dat die peper saamkleef.
Bril
• ´n Druppel gliserien help om jou brilglase skoon te hou. Dit help ook teen wasigheid.
Besemstok
• Indien ‘n besemstok nie meer pas nie, plak hegpleister oor en draai weer in.
Ketel
• Vul nuwe ketel met helfte wit asyn en helfte water. Kook en laat oornag staan. Spoel die volgende dag uit met skoon water.
• Vir die aanpaksel in jou ketel, gooi een pakkie of 3 eetlepels wynsteensuur by, kook en spoel ketel uit. Dis onmiddelik skoon.
• Aanpaksels aan ‘n ketel se element kan verwyder word deur te kook met asyn
• Voorkom aanpaksel deur ‘n glas albaster permanent in die ketel te gooi.
• Plaas ketel in vrieskas totdat kante gevries is, sodra dit ontdooi kom die aanpaksel af.
Verwyder Aanpaksels
• Voordat ‘n nuwe pan gebruik word, kook ‘n bietjie skoon asyn vir ‘n paar minute daarin. Sal ook voorkom dat dit vasbrand.pgestel deur Cornelia
• Vul met helfte wit asyn en helfte water. Stoom die strykyster tot die tenk skoon is. Hervul met skoon water en stoom weer die tenk leeg.
• Citrus Soda en suurlemoen of asyn maak ‘n aangebrande pot sommer vinnig skoon!
Monday, 19 March 2012
OULIKE IDEES EN RAAD
Cornè Van Zyl
SKOON NAELS
Trek jou naels oor ‘n koekie seep voordat jy aan die motor of in die tuin gaan werk of voordat jy verf. Dit help om die naels mooi skoon te kry agterna.
OU KUSSINGSLOPE
Hou daardie ou kussingsloop om ‘n gevoelige plant in die winter teen die ryp te beskerm.
OU KOMBERSE
Maak oond-vatlappe en plekmatjies deur die ou kombers oor te trek met ‘n vrolike materiaal.

Tuesday, 13 March 2012
Maaskaas
• Maaskaas hou langer as jy dit onderstebo bêre.
Noedels
• Noedels kan goed gevries word en dan in kookwater ontvries word - Dit is ´n vinnige proses.
Subscribe to:
Posts (Atom)