Wednesday 12 June 2013

Anderster slaai

 
 
Naomi le Roux
In plaas van die koolslaai kan julle hierdie maklike slaai maak.

Anderster slaai

2 blikke French Cut groenbone, gedreineer
2 groot avokado's
1 uie, baie fyn gekap
3-4 groot e mayonaise
sout en peper na smaak

 Sny avo's in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in sodat dit lekker gesmeer is Geur na smaak met sout en peper.