Friday 14 June 2013

Sanet se rugby-happies





Sanet se rugby-happies

Bestanddele
2 pakke Doritos’s chips
1 blikkie 410g suikermielies
Fyngesnipperde biltong (opsioneel) - jy kan ook gebraaide spek stukkies gebruik

Gerasperde Mozzarellakaas gemeng met cheddar

Metode
Meng die twee pakkies Doritos. Sit eerste laag in 'n oondbak. Sit suikermielies bo-oor en dan biltong of spek en kaas. Herhaal totdat bestanddele klaar is. Eindig met 'n lekker hopie kaas en as jy wil kan jy feta-kaas oor breek. Bak in voorverhitte oond teen 180 grade tot kaas lekker gesmelt het.