Thursday 13 June 2013

Ansie se kaaskoek

Ansie Coetzer

Hier is 'n wonderlike heerlike maklike flatervrye kaaskoek resep....1 pakkie tennis beskuitjies, 1 blik kondensmelk en 500ml griekse yogurt.....jy pak die beskuitjies onder in tertbak, meng die yogurt en kondensmelk. gooi oor beskuitjies en mikrogolf vir 4 min op high.....as tert afgekoel het, kan jy enige iets bo-op sit, van vars vrugte tot konfyt ens.