Showing posts with label Wenke: Huis skoonmaak. Show all posts
Showing posts with label Wenke: Huis skoonmaak. Show all posts

Thursday, 2 July 2020

Slegte reuke in kas

Om muf reuk uit kaste te kry:
Plaas lang stawe groen Sunlight seep in kas.
To get nasty smells out of cupboards:
Place long bars green sunlight soap in cupboard

Wednesday, 3 June 2020

Laat jou huis gou-gou lekker ruik

Hier is 'n paar vinnige wenke vir reuke in die huis (soos deur ons Facebook lede bevestig dat dit werk):

Friday, 7 September 2018

MAAK JOU EIE KAMERSPROEI



MAAK JOU EIE KAMERSPROEI!
Meng 1 – 2 koppies water met 20 – 20 druppels vlugtige olie van jou keuse (jy kan self besluit hoe lig of sterk jy die geur wil hê). Gebruik ‘n tregter en gooi die mengsel in klein spuitbotteltjies. (Ons het ons botteltjies by bonpak.co.za gekoop.)
(Idees)

Thursday, 11 May 2017

Raak só ontslae van ’n rook-reuk in jou huurhuis



Raak só ontslae van ’n rook-reuk in jou huurhuis (Tuis)

Moontlike oplossings

• Asyn bied ’n goedkoop uitweg om van slegte reuke ontslae te raak. Plaas ’n bakkie asyn in die vertrek; die suur sal van alle teer en ander rookreste ontslae raak, en die reuk van asyn verdwyn baie gouer as dié van rook....

Wednesday, 16 September 2015

Die regte manier om akrielplastiekmeubels skoon te maak




Die regte manier om akrielplastiekmeubels skoon te maak
V: “Hoe kan ek my akrielplastiektafels skoonmaak?”

Tuesday, 15 September 2015

How To Turn A Bar of Soap Into Liquid Hand Soap




How To Turn A Bar of Soap Into Liquid Hand Soap

Ingredients:
1 c soap flakes
10 c water...
1 Tbs glycerin

Equipment:
Cheese grater
A large pot
Measuring cup and spoons
A spatula for stirring
A soap container with a hand pump

Thursday, 25 June 2015

Jou 30 beste huishou-wenke




Jou 30 beste huishou-wenke
Van hoe om jou mikrogolfoond skoon te maak tot hoe om die ergste vlekke uit te kry, ons het die antwoorde.
1 Sit ‘n oop boksie koeksoda of ‘n stukkie steenkool in jou yskas om reuke uit te kry.
2 Kry roes van chroom af deur dit af te vee met ‘n stukkie tinfoelie wat in kolakoeldrank gedoop is. Vryf dit dan blink met ‘n opgefrommelde stukkie foelie.
3 Maak jou koffiemasjien skoon deur die waterhouer helfte-helfte met water en asyn te vul. Sit ‘n skoon filterpapiertjie in die filtermandjie en laat die masjien deur ‘n volle siklus loop. Doen dit nog twee keer, maar dan net met water.

Friday, 12 June 2015

Verwyder donsies van klere




Na ek vele produkte reeds probeer het, vind ek uiteindelik iets wat werk om wolletjies van klere af te haal... 'n doodgewone (dog nuwe) skottelgoedsponsie...

Friday, 28 November 2014

Huishouding – Algemeen & Skoonmaak




Huishouding – Algemeen & Skoonmaak
• Om krapmerke op CD's te verwyder, Vryf grondboontjiebotter daarop met 'n sagte lappie.
Besem
• Om die hare van 'n besem weer styf te maak, plaas besem in 'n oplossing van 1 eetlepel sout en 4 liter water.
• Indien 'n besemstok nie meer pas nie, plak hegpleister oor en draai weer in.

Thursday, 6 November 2014

SKOTTELGOEDSEEP



SKOTTELGOEDSEEP
1 X BOTTEL 750 ML SUNLIGHT DISHWASH.
1 X BOTTEL 750 ML WIT ASYN.
2 kop OMO OPGELOS IN WATER .

Thursday, 14 August 2014

SKOTTELGOED OPWASMIDDEL

Lettie Swarts
 

 SKOTTELGOED OPWASMIDDEL (6 liter)
Lettie Swarts
1 kg.Sunlight seeppoeier 750ml Sunlight Liquid
60ml Brand spiritus 125ml Suurlemoensap...
5 liter water

Fabric Softener

Lettie Swarts
 
Fabric Softener
Want to make your own fabric softener?
Its very simple:
6 cups HOT water...
3 cups ...white vinegar

TUISGEMAAKTE JIK

Lettie Swarts
 
TUISGEMAAKTE JIK
500 g wassoda
500g chloride of lime (by apteke verkrygbaar)
gebruik 'n 20 liter emmer en gooi 5 liter warm water in.
Voeg die wassoda by en roer tot opgelos. ...
Voeg nou verder 15 liter water by en voeg die Choloride of Lime by en roer goed deur.
Roer dit af en toe so deur die loop van die dag, maar wees net versigtig vir die skerp reuk.
Los dit oornag.

Monday, 4 August 2014

BOER SEEP/WASGOED SEEP

BOER SEEP/WASGOED SEEP

 
BOER SEEP:
1,75 kg harde beesvet of varkvet (uitgebraaide vet)250 g seepsoda1 liter koue water50 ml sitroenella olie (om die vet se reuk te verbloem)Geel handskoene (om jou hande te beskerm)Smelt die vet in ‘n stainless steel kastrol en hou eenkant totdat dit redelik afgekoel het. Jy moet jou vinger vir 10 sekondes daarin kan hou sonder om te brand. Gooi die vlokkies seepsoda in ‘n erde emmertjie en gooi dan die koue water daarop en roer paar kere met houtlepel, sit die deksel bo-op en laat staan op ‘n veilige plek. Laat staan totdat dit min of meer dieselfde hitte het as die vet (as jy ‘n kook termometer het is dit ‘n pluspunt). Gooi nou die seepsodawater by die vet (en sitroenella olie) en roer totdat dit soos versuikerde heuning begin lyk ( dit vat nogals ‘n rukkie, maar moenie moedeloos word

Sunday, 6 July 2014

Laat jou huis lekker ruik

SLIM IDEE: Laat jou huis lekker ruik deur lemoenskil, kaneelstokkies, ’n paar naeltjies en ’n lourierblaar vir ’n halfuur in ’n pot water te laat prut.

Friday, 4 July 2014

Raak só ontslae van roeskolle op jou bakpanne.

 
 
 
Raak só ontslae van roeskolle op jou bakpanne.
Besprinkel die roeskolle met skottelgoedwasser- of klerewaspoeier. Sny ’n rou aartappel middeldeur en skuur die k...olle met die gesnyde kant. Spoel dit dan met koue water af en droog af. So nie kan jy kola-koeldrank op die roes gooi en dit oornag so laat staan.

Thursday, 26 June 2014

Wat maak mens met al die suurlemoene?



Wat maak mens met al die suurlemoene?

SUURLEMOEN ATJAR:
Sit 1kg SUURLEMOENE 24 uur in vrieskas. Sny in agstes. Vryf 75g FYN SOUT in. Gooi 3k WIT ASYN by. Marineer 12ure. Sif. Meng 1t MOSTERDSAAD/1t KNOFFEL/1k SONNEBLOMOLIE/

Thursday, 24 April 2014

Maak jou mikrogolf maklik skoon

Dis nie 'n goeie idee om algemene skoonmaak middels in 'n mikrogolf te gebruik nie.  Hoe meer natuurlik hoe beter en hoe minder jy hoef te skrop en skuur hoe beter vir jou en die mikrogolf. 

So wanneer jy jou mikrogolf wil skoonmaak met min moeite, sit 'n houer met water in die mikrogolf en voeg die sap van so 2 suurlemoene daarby.  Mikrogolf vir so 3 minute op hoog en vee dan uit met 'n warm klam lap.  Maklik.