Monday 10 June 2013

Vinnige Plaatkoekies:




Vinnige Plaatkoekies:

500 ml meel
2 ml sout
2 eiers
250 ml melk
125 ml water
30 ml olie

45 ml stroop
20 ml bakpoeier

Meng al die bestanddele saam en bak die koekies in 'n pan. Gooi stroop bo oor en bedien.