Friday, 22 July 2016

Milk pudding




Milk pudding

Serves 6

2 eggs, beaten...
5 cups milk
300 ml sugar
300 ml cake flour

Boerewors-frittata



Boerewors-frittata
15 ml (1 e) olyfolie
500 g boerewors
4 groot aartappels, gekook en in skywe gesny
60 ml (¼ k) gekaramelliseerde uie
200 g (2 wiele) fetakaas, gekrummel

Thursday, 21 July 2016

Sjokolade-en-koffiepoeding



Sjokolade-en-koffiepoeding
Vir 6 | Voorbereityd 5 minute | Gaarmaaktyd 30 minute

¾ koppie suiker
1 koppie meel
½ koppie onversoete kakoa-poeier

Brandewynpoeding



Brandewynpoeding
Jy benodig(genoeg vir 6-8)


• 1 teelepel (5 ml) koeksoda
• 1 pakkie (250 g) dadels, ontpit en fyngekap
• 1 koppie (250 ml) kookwater

Opgeterte jaffels



Opgeterte jaffels
Vir 6 | Voorbereityd 10 minute | Gaarmaaktyd 10 minute 

Jy benodig

• 1 blik (365 g) tertappels
• 1 eetlepel fyn kaneel

Amarula-broodpoeding



Amarula-broodpoeding
Vir 4-6 | Voorbereityd 10 minute | Gaarmaaktyd 45 minute2 eetlepels botter
½ koppie Amarula
¾ koppie room

Toffiepotpoeding



Toffiepotpoeding
Voorbereityd 5 minute | Gaarmaaktyd 30 minuteJy benodig (Vir 4)

• 4 eetlepels botter

Toffiepotpoeding



Toffiepotpoeding
Voorbereityd 5 minute | Gaarmaaktyd 30 minute
Jy benodig (Vir 4)

• 4 eetlepels botter

Beeskortrib-potjie



Beeskortrib-potjie

Vir 6 | Voorbereityd 15 minute

• 1 kg beeskortrib
• ½ koppie meel

Italiaanse lamskenkels



Italiaanse lamskenkels

Vir 4 | Voorbereityd 10 minute

• 4 lamskenkels

Brasiliaanse klappermelkvarkbredie



Brasiliaanse klappermelkvarkbredie

Vir 4-6 | Voorbereityd 5 minute


1 kg varkvleis (verkieslik skouer of boud)

Beer se groentebraai




Beer se groentebraai
Tydens ’n episode van Kampkos het Beer Adriaanse ’n smullekker groentebraai-gereg voorberei.

Bestanddele

Corli se Delft-troukoek



Corli se Delft-troukoek
Kry die resep vir die Koekedoor-wenner Corli se Delft-troukoek hier.
Corli sê: “Ek verkies eenvoud en styl bo te veel detail. Daarom was die troukoek se tema, Delft-patrone met ’n spatsel kleur, ’n uitdaging. Wit en blou saam is egter ’n mooi eenvoudige kombinasie. Ek werk baie gemaklik met fondant en harde versiersel, wat ook goed by die porseleintema pas.”
Vir elke laag koek het Corli ’n aparte beslag aangepak (sien ook die variasies hier onder).

Wessels se Franse botterkoekies



Wessels se Franse botterkoekies
Dié souterige Franse botterkoekie is perfek soos dit is en Koekedoor se Wessels het net die soutkant ’n hupstoot gegee met stukkies bros spek.

Bestanddele

Corli se tee-botterbroodjies



Corli se tee-botterbroodjies
Naweke was botterbroodjietyd in Corli se ouerhuis. “Saterdae het ons wakker geword  met die reuk van varsgebakte botterbroodjies – reg vir enige geleentheid of gaste wat kom kuier. Kry dié Koekedoor se resep hier.

Porsies
12 botterbroodjies
Bestanddele

Sanet se ‘Generaal Meer’



Sanet se ‘Generaal Meer’
Sanet se ‘Generaal Meer’ is ’n kruising tussen ons geliefde Hertzoggie en S’more, die Amerikaanse kampvuur-genot van geroosterde malvalekkers en sjokolade tussen twee koekies.

Porsies
12
Bestanddele
Broskors

Wessels se bloukaas-en-vye-botterbroodjies




Wessels se bloukaas-en-vye-botterbroodjies
Tydens die tuigebak-uitdaging van die semi-finaal het die Koekedoor Wessels geurige bloukaas-en-vye-botterbroodjies voorberei. Hier is sy resep.

Porsies
12 botterbroodjies
Bestanddele

Tannie Elizabeth se kaasbotterbroodjies



Tannie Elizabeth se kaasbotterbroodjies
Tannie Elizabeth is ’n “skon-aficionado”, ’n botterbroodjiekenner soos min. Sy het al soveel botterbroodjies beoordeel by die VLV (Vrouelandbouverenging van Kaapland) dat sy net daarna hoef te kyk om te weet of dit ’n sukses is.
Dan breek sy dit oop en glimlag breed as sy ’n fyn krummel en veertjietekstuur sien.

Porsies
12 botterbroodjies
Bestanddele

Wessels se rooifluweelskywe



Wessels se rooifluweelskywe
Wessels wou nie ’n tradisionele rooifluweelkoek bak nie, maar omdat die rooi koek met wit vulsel so mooi is wou hy vlaskywe probeer.

Porsies
10 skywe
Bestanddele

Corli se rooifluweelkoek



Corli se rooifluweelkoek
Om Huisgenoot se 100 jaar te vier het Corli een van haar gunsteling-resepte uit dié ikoniese tydskrif aangepas en opgetooi vir die Tuisgebak-uitdaging van die Mode-episode.
Dié koek het ’n fyn tekstuur en die pragtige kleur wat eg-rooifluweelkoek is. Die kante van die koek kan ook afgesny word as jy die naakte voorkoms wil beklemtoon wat nou so hoog-mode is.
Corli het die koek verder versier met gestreepte meringue-soentjies

Porsies
1 groot laagkoek (5-6 lae)

Kanya se onthulkoek




Kanya se onthulkoek
Kanya het dié heerlike onthulkoek tydens Koekedoor se groot oomblikke-episode voorberei.

Bestanddele
Tuille-beskuitjies

Sanet se onthulkoek




Sanet se onthulkoek
Die Koekedoor Sanet se onthulkoek word geïnspireer deur ’n rympie:
“Waarvan is seuntjies gemaak? Van paddas en slakke en rondloper brakke. Daarvan is seuntjies gemaak!”
“Waarvan is meisies gemaak, van koekies en soentjies en soet soet lemoentjies. Daarvan is meisies gemaak!”
Kry die resep vir haar koek hier.


Bestanddele
Sjokoladekoek:

Kanya se amper-Florentyne




Kanya se amper-Florentyne
Wessels het in ’n episode van Koekedoor Kanya se amper-Florentyne gebak. Hier is Kanya se resep.

Bestanddele

Wessels se onthulkoek




Wessels se onthulkoek
Die Koekedoor Wessels se onthulkoek is geïnspireer deur Afrikaanse volksliedjies, gediggies en idiome. Die arme ouers word van bakboord na stuurboord gestuur en moet selfs bietjie kan sing.

Porsies
1 koek
Bestanddele
Sponskoek

Sanet se sjokolade-bruintjies




Sanet se sjokolade-bruintjies
Corli het Sanet se staatmaker-sjokolade-bruintjies in ’n episode van Koekedoor voorberei. Sanet deel haar resep met kykers.

Porsies
16-25 blokkies
Kooktyd
1 uur
Bestanddele
Bruintjies

Outydse melkversiersel



Outydse melkversiersel
Vir die fyngebak-uitdaging het Mari-Louis Guy ’n romantiese koek ontwerp wat sy ontstaan het in ’n Persiese legende. So eksoties soos die “toot”-suikerlekkers en handgemaakte spookasem (engelhare) was, so eenvoudig was die outydse melkversiersel wat die lemoenkoek bedek het.

Burger and Fries Pot Pie




Burger and Fries Pot Pie
Servings: 6...

Ingredients:
750g ground beef
1 large onion, chopped (about 1 cup)
2 tablespoons all-purpose flour

Wildsvleispotjie




Wildsvleispotjie
Vir 6 | Voorbereityd 30 minute
1 kg wildsvleis, in blokkies van 4 cm gesny
½ koppie koekmeel
olyfolie vir braai
1 heel knoffelbol
400 g salotte of klein uitjies, geskil

Gekaramelliseerde sitrus-en-vanielje-ryspoeding




Gekaramelliseerde sitrus-en-vanielje-ryspoeding

Genoeg vir: 6
Bereidingstyd: 5 minute
Gaarmaaktyd: 30-35 minute

45 ml botter
125 ml (100 g) suiker
125 ml arboriorys (risottorys)
625 ml melk

Marmelade-brood-en-botterpoeding



Marmelade-brood-en-botterpoeding
Genoeg vir: 4 ruim porsies
Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 30–40 minute
Oondtemperatuur: 180 °C
Bestanddele:

Appelkoos-en-hawermoutblokkies



Appelkoos-en-hawermoutblokkies
Jy kan die appelkose ook met dadels en neute vervang.
Maak: 16-24 blokkies, na gelang van die grootte
Bereidingstyd: 20-25 minute
Baktyd: 30 minute
Oondtemperatuur: 180 °C
Jy benodig

Wednesday, 20 July 2016

Malvalekkers




Malvalekkers

Dis belangrik om die beslag te klits totdat dit baie dik is – dit sal verseker dat die malvalekkers behoorlik stol. Lees ook ons wenke onder voordat jy wegtrek.
Maak: 30 gewone blokkies (of omtrent 15 hartjies, na gelang van die hartvorm se grootte)
Bereidingstyd: 10 minute
Gaarmaaktyd: 20-25 minute

Tamatiesop met Provensaalse kruie




Tamatiesop met Provensaalse kruie

Genoeg vir: 8
Bereidingstyd:
20 minute
Gaarmaaktyd:
40 minute

• 45 ml olyfolie
• 2 uie, fyngekap
• 3 knoffelhuisies, fyngedruk
• 2 selderystele, gekap

Chocolate French Toast with Peanut Butter




Chocolate French Toast with Peanut Butter
Ingredients
◦4 slices white bread, no crusts
◦2 eggs (1 egg for each sandwich)
◦1/4 tsp cinnamon

Sago pudding




Sago pudding

Ingredients

1 cup of sago soaked in 2 cups of water...
1 liter of milk
5 tablespoons of sugar
2 eggs

8 Melkterte




VINA & MIENA SE MELKTERTE
(Vir 8 terte)
VINA SE SKILFERKORS:...
4 k koekmeel
1 ml sout
125 g koue botter

PORK NECK CURRY




PORK NECK CURRY: [JAN BRAAI]
Serves 4
YOU NEED:
•8 pork neck chops
1 lemon (juice)...
•1 tot oil or butter
•2 onions

MIN-MOEITE-GEREG




MIN-MOEITE-GEREG

Bestanddele:
500 g maalvleis
1 uitjie gesnipper...
1 blik minestrone-sop of 1 blik room-sampioene sop
25 g margarien (30ml) (6 t)

Broodstokke



Broodstokke

1 brood, ongesny
500 ml (2 k) meel
375 ml (1½ k) suiker
5 ml (1 t) bakpoeier
2,5 ml (½ t) kaneel

BILTONG TERT




BILTONG TERT (vir 1 tert of 10 ramekins)

1 Pak blaardeeg – rol uit en druk in plat tertbak of in ramekins (1 blaardeeg puff patry is genoeg vir 10 bakkies)
Rasper nou ‘n klomp kaas bo-oor
Gooi ongeveer 300gr gekerfde biltong oor...

FRUITY BOEREWORS CASSEROLE




FRUITY BOEREWORS CASSEROLE:
(Serves 6)
10 ml cooking oil
2 medium onions, sliced
about 600 g thick Championship Boerewors, cut into 3cm
pieces
3 medium potatoes, peeled and cubed

Hoendergereg met Simba Skyfies




Hoendergereg met Simba Skyfies
1 Hoender (of gebruik sommer stukke) kan ook vervang word met maalvleis
3 uie grof gekap
500g noedels (screws)
1 koppie mayonnaise
2 kop gerasperde cheddarkaas

Bruintjies (brownies)




Bruintjies (brownies)
24 blokkies

2 ekstragroot eiers
500 ml (2 k) strooisuiker...
150 ml (½ k + 5 t) olie
125 ml (½ k) Griekse jogurt
5 ml (1 t) vanieljegeursel

Tuesday, 19 July 2016

Quick Health bread



Quick Health bread
Ingredients
500 ml Nutty Wheat flour...
250 ml Jungle Oat Bran
250 ml linseeds or sunflower seeds
5 ml salt

Monday, 18 July 2016

Groente Idees Slow Cooker



Groente Idees Slow Cooker

Groente-en-kekerertjie-kerrie
1 e olie
1 groot bruin ui, gekap
2 knoffelhuisies, fyngedruk
2 e kerriepoeier
3 t gemaalde komyn
800 g blikkie gekapte tamaties

Gebak in Slow Cooker (Koek, Brood en Nagereg)





Sjokolade-kaaskoek
250 g-pakkie Nutticrust-beskuitjies
100 g botter, gesmelt
200 g bitter sjokolade, grofgekap
½ k (125 ml) room
500 g roomkaas
½ k (110 g) strooisuiker

Slow Cooker Vleis Geregte





POTGEBRAAIDE BEESVLEIS IN DIE PRUTPOT
Bestanddele: 1.5 kg stuk beesvleis (geskik vir potbraai) (vet verwyder), ‘n bietjie rooiwyn, ‘n 400g blik tamatiestukke – gebruik die beste kwaliteit wat jy kan kry; 3 knoffelhuisies, fyngesny; ‘n bossie vars kruie (roosmaryn, tiemie of basiliekruid is lekker), knippie suiker, sout en varsgemaalde peper na smaak.

Aartappel- en Soutbeesvleishappies




Aartappel- en Soutbeesvleishappies
Bestanddele
4 groot aartappels
sout en vars gemaalde swartpeper
125ml (½k) meel
60ml (¼k) melk
1 eier

Sjokolade Beskuitjie Fudge




Sjokolade Beskuitjie Fudge
​ʼn Lekker vinnige resep vir iemand met ʼn soet tand.
Bestanddele
2 eetlepels kakao
250g margarien
500g versiersuiker

Biltongsop



Biltongsop
Genoeg vir 6 mense.
Bestanddele
2 uie fyn gekap
100g botter
2 knoffelhuisies fyn gedruk
60ml koekmeel
500ml hoenderaftreksel (blokkies)