Thursday 21 July 2016

Corli se tee-botterbroodjies



Corli se tee-botterbroodjies
Naweke was botterbroodjietyd in Corli se ouerhuis. “Saterdae het ons wakker geword  met die reuk van varsgebakte botterbroodjies – reg vir enige geleentheid of gaste wat kom kuier. Kry dié Koekedoor se resep hier.

Porsies
12 botterbroodjies
Bestanddele
   
Instruksies
  1. Sif alle droë bestanddele saam.
  2. Vryf botter in droë bestanddele met vinger punte.
  3. Klits eier en melk liggies en meng in tot stywe hanteerbare deeg vorm.
  4. Druk liggies plat met hand of roller en druk ronde sirkels uit op deeg.
  5. Plaas op bakplaat en smeer eiermengsel bo-op botterbroodjies en plaas in die oond.
  6. Bak vir ongeveer 15 minute.