Thursday 21 July 2016

Sanet se sjokolade-bruintjies




Sanet se sjokolade-bruintjies
Corli het Sanet se staatmaker-sjokolade-bruintjies in ’n episode van Koekedoor voorberei. Sanet deel haar resep met kykers.

Porsies
16-25 blokkies
Kooktyd
1 uur
Bestanddele
Bruintjies
Versiersel
   
Instruksies
  1. Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer ’n vierkantige 25-cm pan of voer uit met bakpapier.
  2. Meng botter, suiker, eiers, sjokolade en vanielje in ’n mengbak.
  3. In ’n ander bak, meng kakao, koekmeel, sout en neute.
  4. Voeg die droë bestanddele by die sjokolade-mengsel en vou deeglik in.
  5. Gooi die beslag in die voorbereide pan en bak 15 minute teen 180°C, en bak nog 10 minute teen 140°C. Haal uit die oond en laat in die pan afkoel. Sny in blokkies.
  6. Smelt ekstra sjokolade en bedruip die gesnyde bruintjies daarmee. Versier met ekstra neute of lekkers, soos jy verkies.