Monday 18 July 2016

Gebak in Slow Cooker (Koek, Brood en Nagereg)





Sjokolade-kaaskoek
250 g-pakkie Nutticrust-beskuitjies
100 g botter, gesmelt
200 g bitter sjokolade, grofgekap
½ k (125 ml) room
500 g roomkaas
½ k (110 g) strooisuiker
3 eiers, geskei
1 t vanieljepeulpasta/pitjies van
1 vanieljepeul
½ k (125 ml) styfgeklopte room, vir versiering
Kors:
• Maak die beskuitjies fyn.
• Voeg botter by en meng goed.
• Smeer die bodem en kante van ’n 20 cm- ronde kaaskoekpan liggies en voer met bakpapier uit.
• Druk beskuitjiemengsel op die bodem en kante van die pan vas.
• Laat dit in die yskas staan terwyl jy die vulsel maak.
Vulsel:
• Plaas die sjokolade en eerste hoeveelheid room in ’n mediumgroot bak oor ’n kastrol kokende water.
• Roer liggies totdat die sjokolade gesmelt en ’n gladde, dik sous gevorm het (jy kan die sjokolade ook in die mikrogolfoond smelt, hou dit net fyn dop).
• Sit eenkant om af te koel.
• Klop die roomkaas en suiker saam totdat dit baie glad is.
• Voeg die eiergele en vanieljepasta/pitjies by en klop totdat dit goed gemeng en glad is.
• Klits die eierwitte in ’n skoon mengbak totdat sagte punte gevorm word.
• Vou dit in die roomkaasmengsel in.
• Vou die sjokolademengsel liggies in die kaaskoekmengsel in om ’n marmerstreepeffek te verkry.
• Gooi die mengsel in die pan met die beskuitjiekors.
• Giet twee koppies water in ’n prutpot oor ’n hoë hitte.
• Plaas die kaaskoek in ’n stoommandjie en sit dit in die prutpot.
• Sit die deksel op totdat die stoom opbou en verlaag na ’n mediumhitte vir 20 minute.
• Haal dit dan van die hitte af en laat die stoom ontsnap.
• Verwyder die kaaskoek uit die prutpot (dit moet nog effe drillerig in die middel wees).
• Laat staan vir ’n paar uur of oornag in die yskas. Sit met styfgeklopte room voor.

Slow cooker sjokolade mokka poeding
OOO MY GOODNESS – My sjokolade mokka poeding in die SLOW COOKER is klaar – Hier is die bewyse: die poeding is nie baie hoog nie, ek het 2 veranderinge aangebring – het 1 tl bakpoeier bygegooi en het die pecaneute vervang met gewone grondboontjies fyngekap. Dit is een STICKY TAAI SJOKOLADE POEDING WAT MENS NIE KAN OPHOU EET NIE – jy moet dit breek met bietjie vanilje roomys by – anders is dit te soet, maar lede: absoluut die moeite werd. Het dit presies ingehad vir 2 en half uur op Low – en vir half uur laat staan voor opdiening:

 Slow Cooker Mocha Pudding Cake
Ingredients
• 1 1/3 cups sugar
• 1 cup all-purpose flour
• 1/2 cup butter, melted
• 4 large eggs, lightly beaten $
• 1/3 cup unsweetened cocoa
• 1/4 cup chopped pecans, toasted
• 2 teaspoons instant coffee granules
• 1/2 teaspoon ground cinnamon
• 1/4 teaspoon salt
• 2 teaspoons vanilla extract
• Vanilla ice cream (optional)
Preparation
1. Stir together all ingredients except ice cream in a large bowl. Pour into a lightly greased 3-quart slow cooker.
2. Cover and cook on LOW 2 to 2 1/2 hours or until set around the edges but still soft in the center. Let stand, covered, 30 minutes. Serve warm with ice cream, if desired.

OLD FASHIONED RICE PUDDING IN YOUR SLOW COOKER
Ingredients:
3/4 cup long-grain white rice
3 cups milk
3/4 cup granulated sugar
3/4 teaspoon ground cinnamon
1 pinch salt
1/3 cup butter, melted
sweetened whipped cream
Directions:
In a colander, rinse rice thoroughly under cold water.
Put in lightly greased slow cooker. I use a round, 3.5 to 4 qt cooker.
Add remaining ingredients, except for butter & whipped cream.
Stir to combine.
Pour butter over rice mixture.
Cover and cook on HIGH for 2 and 1/2 to 3 hours, until rice has absorbed the liquid.
When ready to serve, spoon into dessert bowls and top with sweetened whipped cream.

BROOD IN JOU PRUTPOT
Crock Pot Bread Recipe
By: http://busymomsmenuplan.blogspot.com/2012/07/how-to-make-homemade-bread-in-crock-pot.html
Make Simple Bread Dough and let rise for 1 hour. (gewone klaar voorafbereide brooddeeg bietjie deurgeknie sal ook werk)
Line crock pot (slow cooker) with 1 sheet of parchment paper folded in half (this is to prevent the bread from sticking to the bottom).
Place dough on parchment paper. Place lid on crock pot and cook on low for 1 1/2 hours (I usually check it halfway through).
Bread is ready when the crust is golden brown and delicious!!
If the crust is not golden brown enough:
Stick the bread under the broiler for 5 minutes or until it is the color you like, with the rack positioned in the middle of the oven.