Thursday 21 July 2016

Kanya se amper-Florentyne




Kanya se amper-Florentyne
Wessels het in ’n episode van Koekedoor Kanya se amper-Florentyne gebak. Hier is Kanya se resep.

Bestanddele
    
Instruksies
  1. Voorverhit die oond na 180°C. Voer 2 bakplate uit met liggies gesmeerde bakpapier.
  2. Meng die bestanddele alles saam in ’n mengbak en skep lepelsvol op ’n gesmeerde bakplaat. Bak 7-10 minute lank terwyl jy hulle goed dophou.
  3. Ruk onmiddellik uit die oond uit as hulle reg is en koel af op die bakplate tot hulle stewig genoeg is om verder op ’n draadrakkie af te koel.
  4. Smelt die sjokolade oor ’n dubbelkoker met pruttende water (die bak moenie aan die water raak nie) of in mikrogolf (30 sekondes op ’n slag), roer en mikrogolf weer tot gesmelt.
  5. Eers wanneer die koekies behoorlik afgekoel het, doop jy die onderste helfte in die gesmelte sjokolade. Plaas sjokolade-kant na bo op die draadrak en laat staan tot dit hard is.