Ingredients:
36 Tabasco peppers -- or other long hot red peppers
1 clove garlic
1 tablespoon sugar
Friday, 18 November 2011
Low GI wholewheat bread
(J v d Berg)
Main Ingredients
187 ml sunflower seeds
1 cup crushed wheat
1 tbsp crushed wheat, for garnish
Chocolate Cherry Truffles
J van den Berg dankie vir die resep
Using Bakers Choc.kits and cherries, this delicate dessert is an elegant way to end off a stylish and romantic dinner party... preferably just for two...
Makes 24.
Ingredients
• 1 x 200 g packet of Bakers Choc•kits
• 125 ml icing sugar
Chocolate + Caramel + Bananas = Choconanas
Ingredients
12 small bananas
250 gr Caramel coating - I buy it in the baking section of my supermarket
Chocolate Praline Truffle
J v d Berg dankie vir die resep
For that extra special occasion Chocolate Praline Truffles make a decadent and delicious treat. Spoil yourself or your loved one with these quick and easy truffles using Bakers Romany Creams.
Makes about 36.
Ingredients
• 2 x 200 g packets of Bakers Romany Creams
• 100 g melted milk chocolate
Marshmallow Snow Drops
J v d Berg se resep
Mmmmelt-in-your-mouth-mmmarvel
Makes about 25 – 30.
Ingredients
2 x 200 g packets of Bakers Blue Label Marie Biscuits
• 45 ml drinking chocolate powder
• 120 g butter
Sun-Blush Tomato Bread
Resep van J v d Berg
Can you resist freshly baked bread?
• Prep time: 1hrs and 15mins
• Cooking time: 20mins
Serves: 8
Ingredients
• 3 x 7g (¼oz) sachets dried yeast
• 30g (1oz) sugar
Perskekonfyt geskik vir diabete
(Idees Tydskrif)
Maak: Omtrent 1 liter
Bereidingstyd: 30 minute
Gaarmaaktyd: 40 minute
• 750 g geskilde droëperskes
• 2 ml sitroensuur
Maak: Omtrent 1 liter
Bereidingstyd: 30 minute
Gaarmaaktyd: 40 minute
• 750 g geskilde droëperskes
• 2 ml sitroensuur
Eet-Sum-Mor Fudge
Jeanette v d Berg dankie vir die resep
Quick and easy Eet-Sum-Mor fudge squares. These scrumptious treats are simple yet delicious and guaranteed to please all ages.
Quick and easy Eet-Sum-Mor fudge squares. These scrumptious treats are simple yet delicious and guaranteed to please all ages.
Makes about 36.
Ingredients
• 1 x 200 g packet of Bakers EET-SUM-MOR Biscuits
• 250 g butter
• 5 ml vanilla essence
• 500 g icing sugar
Tiramisu
Dankie Jeanette v d Berg
Tiramisu would simply not be the same without Bakers Boudoir Biscuits. This classic promises to deliver with or without a boozy little kick, its up to you.
Serves 6.
Ingredients
• 250 ml strong black coffee
• 65 ml brandy or Kahlua (optional)
• 250 ml strong black coffee
• 65 ml brandy or Kahlua (optional)
Piesang-slaai
Ina De Beer
Ina de Beer het hierdie resep vir ons gestuur:
Piesangs opgesny.
Meng 1 Bakkie aarbei Yoghurt met gekookte kondensmelk.
Ina de Beer het hierdie resep vir ons gestuur:
Piesangs opgesny.
Meng 1 Bakkie aarbei Yoghurt met gekookte kondensmelk.
Thursday, 17 November 2011
KERSHAM
Kersham word uit die agterboud of skouer van die vark gesny en dan gepekel en gerook. Die ham kan gekook, gebak of oor die kole gaargemaak word.
Wednesday, 16 November 2011
Sauteed bananas with caramel sauce
Dankie Jeanette v d Berg vir die resep
Serves 6
Ingredients
For the sauce
1 tablespoon butter
1 tablespoon walnut oil
Gesmoorde Beesstert
1 beesstert, opgesny.
olie vir braai.
2 uie, in skywe gesny.
2 wortels, geskraap en in kwarte gesny.
Koue-Vleis Slaai
4 porsies
300 g ham, in dun repies gesny
200 g salami, in dun repies gesny
4 agurkies, in klein blokkies gesny
Kersfees Lamsboud:
Genoeg vir 8-10 mense.
2 kg lamsboud
15 ml (1 e) komynsaad
15 ml (1 e) koljandersade
15 ml (1 e) fyngedrukte gedroogde brandrissie
15 ml (1 e) gemmer
2 kg lamsboud
15 ml (1 e) komynsaad
15 ml (1 e) koljandersade
15 ml (1 e) fyngedrukte gedroogde brandrissie
15 ml (1 e) gemmer
Ingelegde Noedelslaai:
500 g Pasta (enige een van u keuse) ek verkies klein skulpnoedels
375 ml kookolie
250 ml wit asyn
1 kg tamaties geskil en gesnipper
Mosterd
Hierdie mosterd lok altyd komplimente uit. Heerlik saam met beestong of skaapboud.
1 Blikkie kondensmelk
1 eier
1 eier
Koekstruif
Koekstruif - Rita van Dyk (Weg Tydskrif)
... Jy benodig
(genoeg vir 4 mense)
• ½ pakkie vingerbeskuitjies
• 1 blikkie (225g) vrugtekelkie
Droomkoek
Jeanette v d Berg se heerlike droomkoek
VINNIG: Vat ‘n koek, enige koek . . .
Met ‘n bietjie vernuf kan jy ‘n eenvoudige onversierde sponskoek in ‘n droomkoek verander.
Daar is ‘n fyn lyn wat die waarheid en ‘n leuen van mekaar skei.
“Het jy die koek self gebak?” is ‘n vraag wat hom maklik teen dié lyn kan vasloop. Of jou in die lyn kan laat verstrengel raak.
... Maar wees dapper: kry ‘n onversierde winkelsponskoek en verander dit in ‘n tuisgemaakte triomf wat almal gaan laat wonder waar jy jou talent vandaan kry.
Met ‘n bietjie vernuf kan jy ‘n eenvoudige onversierde sponskoek in ‘n droomkoek verander.
Daar is ‘n fyn lyn wat die waarheid en ‘n leuen van mekaar skei.
“Het jy die koek self gebak?” is ‘n vraag wat hom maklik teen dié lyn kan vasloop. Of jou in die lyn kan laat verstrengel raak.
... Maar wees dapper: kry ‘n onversierde winkelsponskoek en verander dit in ‘n tuisgemaakte triomf wat almal gaan laat wonder waar jy jou talent vandaan kry.
Vla Ertjies
Michael Coetzee het die dames almal aan die gesels gehad met sy heerlike vla ertjies. Hier verduidelik hy hoe om dit te maak.
Pampoen brood
Joey Lotter se heerlike Pampoen brood (maak twee en baie lekker)
Meng en klits saam 3 koppies suiker 1 koppkie kookolie 4 eiers. Voeg by 1 teelepel pypkaneel 1 teelepel neutmuskaat en 2 koppies onversoete pampoen wat sag gekook is.
Ingelegde Beet
Yvonne van der Linden
Yvonne v d Linden het hierdie resep gestuur:
Hi! 2kg Beet(Gaar)Gesny of gerasper, 3kp Asyn, 1 1/2kp Suiker, 2 1/2kp Water Knippie sout. Kook die bestanddele behalwe die beet vir 5 min saam. Gooi die gaar beet by en kook vir 15min. Bottel warm!
Yvonne v d Linden het hierdie resep gestuur:
Hi! 2kg Beet(Gaar)Gesny of gerasper, 3kp Asyn, 1 1/2kp Suiker, 2 1/2kp Water Knippie sout. Kook die bestanddele behalwe die beet vir 5 min saam. Gooi die gaar beet by en kook vir 15min. Bottel warm!
HOENDER PERI-PERI
1 Heel hoender (+- 1.8kg)
Portugese Olyfolie
Portugese Olyfolie
Pampoen koekies in 'n pannekoek sous
Anne Snyman het ons gehelp met die resep vir die sous
Gelyke hoeveelhede room en melk, bietjie botter, suiker om dit lekker soet te maak, kaneel en 'n knippie sout. Verhit stadig in die mikrogolfoond of op die stoof. Roer gedurig. Laat opkook en verdik met 'n bietjie maizena. Kook verder vir 3 min of so en bedien dit saam met jou pampoenkoekies. As jy pampenkoekies in olie bak, dan dompel jy die gaar koekies in hierdie stroop. Dis lekker.
O ja, ek het water vergeet.
Sneeumanne
Maak hierdie oulike sneeumanne vir die kinders en natuurlik kan hulle ook daarmee help. Al wat jy nodig het is sosatiestokkies, malvalekkers, 'n bietjie versiersuiker ander lekkers wat as versiering kan dien.
Bron: Facebook / In en om die huis member shared
Kersfees Krans
Kersfees is verby en wat kan ek maak met my krans? Omskep dit in iets pragtig. Hang dit op in 'n hoekie van jou huis.
Bron: Facebook / In en om die huis member shared
Tuesday, 15 November 2011
Advent kerse
As jou kershouers bietjie "vernuwing" nodig het of jy is net lus vir 'n nuwe idee, is hierdie 'n maklike idee en jy hoef nie eens handig te wees nie.
Monday, 14 November 2011
Aartappelslaai
Maak die slaai die dag voor die tyd
Kook aartappels met skil en 1 teelepel sout tot gaar.
1 fyn gerasperde middelslag ui
Hardgekookte eiers (opsioneel) 1 vir elke 6 aartappels
Kook aartappels met skil en 1 teelepel sout tot gaar.
1 fyn gerasperde middelslag ui
Hardgekookte eiers (opsioneel) 1 vir elke 6 aartappels
Broodslaai / Panzanella
8 tamaties, in blokkies gesny
2 knoffelhuisies, fyn opgesny
½ komkommer, in blokkies gesny
Koolslaai met pynappel
¼ van ’n klein koolkop, in fyn repies gesny
½ van ’n klein rooikool, in fyn repies gesny
3 appels, ontpit en in blokkies gesny
½ van ’n klein rooikool, in fyn repies gesny
3 appels, ontpit en in blokkies gesny
KERSFEES ROOMYSKOEK
(Die foto word net gebruik dat julle die idee kan kry hoe dit lyk)
(6 porsies)
2 liter vanielje-roomys
1 liter sjokolade-roomys
Kits voordeur kleur
As jou voordeur reeds mooi geverf is, is jy al halfpad daar. Met 'n bietjie verbeelding kan 'n ou vervelige voordeur 'n pragtige kersfees vertoonstuk word.
Kersboom vir 'n klein spasie
(Cupressus macrocarpa ‘Goldcrest Wilma') of sommer net die Goldcrest sipres boompies, nou oral beskikbaar by kwekerye, maak die oulikste kersboompies as jy nie plek het vir 'n groot boom nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)