Wednesday 16 November 2011

Sneeumanne





















Maak hierdie oulike sneeumanne vir die kinders en natuurlik kan hulle ook daarmee help.  Al wat jy nodig het is sosatiestokkies, malvalekkers, 'n bietjie versiersuiker ander lekkers wat as versiering kan dien.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared