Friday 18 November 2011

Piesang-slaai

Ina De Beer

Ina de Beer het hierdie resep vir ons gestuur:

Piesangs opgesny.

Meng 1 Bakkie aarbei Yoghurt met gekookte kondensmelk.


Rasper Top deck sjokolade daarin en meng. gooi oor piesangs en gooi bietjie van die gerapsperde sjokolade bo-op.