Wednesday 16 November 2011

Vla Ertjies

















Michael Coetzee het die dames almal aan die gesels gehad met sy heerlike vla ertjies.  Hier verduidelik hy hoe om dit te maak.

Die soetertjies in vla het baie aftrek gekry en ook baie vrae ontlok. Hier kan julle presies die hoeveelheid suiker en botter sien wat ek op 'n blikkie ertjies gebruik. Hierby gebruik ek 'n 1/2'e teelepel vla met 'n klein bietjie melk om te vla net los...
Suiker, egte botter en 'n 1/2'e teelepel vla met 'n klein bietjie melk net om aan te maak. kook alles deur totdat suiker gesmelt het en vla effe dik geraak het maar nogsteeds souserig...

Gebruik Koo Surfmaid - lekker jong ertjies