Monday 14 November 2011

Franse slaaisous


















2 eetlepels wynasyn
sout en peper na smaak
strooisuiker na smaak
6 eetlepels olyfolie

Meng al die bestanddele saam, behalwe die olie.
Klits die olie met die hand by die asynmengsel