Monday 14 November 2011

Franse groenboontjieslaai
























Dompel die groenboontjies net lank genoeg in kookwater sodat dit gaar, maar nog kraakvars is. 

Dreineer die bone en droog dit af. Laat dit afkoel.

Voeg gesnyde grasuie by en meng met Franse slaaisous (Resep volg, kyk onder Resepte vir Kersfees). Strooi gekapte pietersielie oor.