Wednesday 16 November 2011

Pampoen koekies in 'n pannekoek sous

 
Anne Snyman het ons gehelp met die resep vir die sous
 
Gelyke hoeveelhede room en melk, bietjie botter, suiker om dit lekker soet te maak, kaneel en 'n knippie sout. Verhit stadig in die mikrogolfoond of op die stoof. Roer gedurig. Laat opkook en verdik met 'n bietjie maizena. Kook verder vir 3 min of so en bedien dit saam met jou pampoenkoekies. As jy pampenkoekies in olie bak, dan dompel jy die gaar koekies in hierdie stroop. Dis lekker.
 
O ja, ek het water vergeet.