Wednesday 16 November 2011

Ingelegde Beet

Yvonne van der Linden

Yvonne v d Linden het hierdie resep gestuur:

Hi! 2kg Beet(Gaar)Gesny of gerasper, 3kp Asyn, 1 1/2kp Suiker, 2 1/2kp Water Knippie sout. Kook die bestanddele behalwe die beet vir 5 min saam. Gooi die gaar beet by en kook vir 15min. Bottel warm!