Friday, 14 March 2014

Oostenrykse Koffiekoek





Oostenrykse Koffiekoek – Roline de Beer

Hierdie is 'n baie mooi nagereg, die koek word deurweek koffie en gegeur met brandewyn.

170 g botter
170 g strooisuiker
3 eiers, geklop
170 g bruismeel
knippie sout

Verhoed dat appels bruin word


Freshness of eggs


Pampoentert




Pampoentert

Die gewilde pampoentert.
(2 terte van sowat 15 cm elk)

Deeg

  • 350 g (625 ml) koekmeel
  • 2 ml sout
  • 30 ml strooisuiker

Aanpaksel op strykyster




SLIM IDEE: Raak ontslae van taai aanpaksels op 'n strykyster deur dit warm (sonder stoom) te stryk oor papier wat met sout besprinkel is.

Citrus Bath Salts




Bright Sunny Citrus Bath Salts. Here are the steps to making and packaging the salts in a glass bottle or jar - the choice is yours.
2 cups Epsom Salts
1 cup sea salt
1/2 cup baking soda...
1/4 cup dried lemon balm
15 drops of lemon essential oils
15 drops lime essential oil

Easy Tuna Casserole





Lourens de Lange
Easy Tuna Casserole
"Tuna, macaroni, creamy soup, cheese and fried onions are all you need to make this super easy tuna casserole .
Ingredients
...
3 cups cooked macaroni
1 can tuna, drained
1 can cream of chicken soup
1 cup shredded Cheddar cheese

Delightful Sandwich Cakes



Delightful Sandwich Cakes

Party Sandwich Loaf Recipe
1 small round loaf white bread (I used sourdough)
Softened butter or margarine
Ham and Celery Filling
Curried Egg filling
2 tomatoes, thinly sliced

Ou tuin hark = Nuwe kapstok

'n Oulike idee om 'n ou tuin hark te gebruik as kapstok / plek om 'n jas of hoed op te hang.

Hoe om 'n hasie servet te vou

Ek wou nog altyd graag 'n hasie servet op my Paasfees tafel he, toe gaan loer ek by die kenner Martha Stewart hoe sy dit doen.  Hier is haar aanwysings:  (Onthou net dit is 'n gestuifde wit lap servet wat gebruik word.)

'n Tuinhuisie vir almal

As daar 'n verlore hout huisie in jou tuin staan, gee hom nuwe lewe.  Dit kan die ideale speelplek vir kleinsus en haar poppe wees (enige dogtertjie se droom), 'n ideale speelplek vir kleinboet en sy maats wat dit omskep in 'n kasteel wat beskerm moet word (enige seuntjie se droom) of die ideale leesplek vir ma waar sy rustig kan sit en koffie/tee drink en droom oor daardie mooi storieboek of tydskrif.  Al wat nodig is, is 'n bietjie verf en verbeelding.  Kyk net hoe mooi kan daardie afgeleefde hout huisie in jou agtertuin lyk as jy klaar is met hom.....  en die lekkerte is jy kan dit omskep in 'n naweek.....

Grootmaat Pannekoek




Marietjie le Roux

Hier is ons kermis-pannekoek resep (± 9 liter). . . . 2,5kg meel - 15 teelepels bakpoeier - 6 teelepels sout - 6 liter water - 1 bottel olie - 12 eiers - 100ml asyn . . .

Muesli Beskuit




Daleen Marius van Schalkwyk

Muesli Beskuit. 
2kg Bruismeel, 5
ml sout,
625ml(200gr) klapper,
625ml (200gr) hawermout,
625ml (100gr) semels,
125ml (75gr) sultanas,
100ml (50gr) sonneblomsaad,

PYNAPPEL CREMORA TERT


PYNAPPEL CREMORA TERT

500 g cremora
250 ml kookwater
2 x 397 g kondensmelk - verkoel oornag in yskas

Thursday, 13 March 2014

SUNDAY SAUSAGE BRUNCH




SUNDAY SAUSAGE BRUNCH

An easy, all-in-one pan breakfast for the whole family to enjoy as a brunch meal.

Ingredients:...

1 pack pork sausages (+- 600 g)
50 g grated SPAR cheddar cheese (125 ml)
1 large Granny Smith apple, peeled and grated
5 ml mixed dried herbs

KOEKSISTERS




Zelda Geldenhuys Griessel

KOEKSISTERS
(ELSIE SLABBERT)

My resep....
Stroop:
16 K suiker
2 K water
3 k lemoensap. Vars uitgedruk of gevriesde sap.
(Wanneer ek baie lemoene het druk ek die sap uit en vries in 250 ml hoeveelhede
en haal uit soos benodig.)

VLEISPASTEITJIES MET SKON-TIPE DEGIE


Zelda Geldenhuys Griessel

VLEISPASTEITJIES MET SKON-TIPE DEGIE
Maak maalvleis gaar met chutney, uie ens [of enige vulsel koud]
Deeg:
Klits saam:
3/4 kop melk...
3/4 kop olie
2 eiers
1 kop meel
3 teel bakpoeier
1/4 teel sout

Oorskiet stukkies Seep




SEEP (OORSKIET STUKKIES):
Maak genoeg stukkies bymekaar om ‘n ou koffieblik (750g) te vul, meng met 1lt kookwater, en smelt oorlae hitte en roer tot heeltemal gesmelt. (Nie noodsaaklik dat dit heeltemal smelt nie, solank die stukkies net aanmekaar kleef) Voeg by ‘n klein botteltjie gliserien en 2 eetl olyfolie. Gooi uit in langwerpige bak en laat in son hard word. Wees net versigtig om nie die rookwalms van die smeltende seep in te asem. (Jy kan ook ‘n ou kastrol gebruik wat jy nie meer gebruik nie)

Apricot, Almond and Coconut Slice




Apricot, Almond and Coconut Slice
INGREDIENTS:
•200g rolled oats
•100g coconut oil
•130g light condensed milk
•120g dried apricots
•40g almonds
•50g coconut

Chinese rolletjies




Chinese rolletjies
VULSEL
 2 blikke (185 g elk)
 tuna
 1 blik (400 g) pitmielies,
 gedreineer
 250 ml (1 k) gerasperde
 mozzarellakaas

Grilled Cheese Rolls Recipe





Grilled Cheese Rolls Recipe
for 6 roll-ups:
•6 slices very soft, fresh white bread (crusts removed)
•6 slices cheese
•butter for “toasting”

Wednesday, 12 March 2014

Andriëtte se Sewe Minute Mikrogolf Sjokoladekoek





Andriëtte se Sewe Minute Mikrogolfoond
Sjokoladekoek

Bestanddele

1k koekmeel
1k suiker
3e kakao
1k lou water
1t vanilla

60’ Party

60’ Party


 Invitation idea

 

Skoonmaak van krane


Gebruik babaolie om krane in jou huis weer blink te kry en ook om daardie silver / chrome toestelle in jou kombuis gou sonder merke te kry.  Net 'n sagte lappie en 'n klein bietjie babaolie maak 'n groot verskil.

Skoonmaak van 'n glas blompot

'n Pragtige glas blompot bly darem maar mooi met so 'n paar blomstele daarin, maar hoe gemaak om dit skoon te kry.  Veral as dit dalk 'n rukkie op die rak gestaan het en die stof nou lekker onder op die bodem aangepak het.  Geen hand pas in by die nek van daai dun glaspot lyfie nie.
Die oplossing: 

Meringue-ryspoeding




Meringue-ryspoeding

GENOEG VIR 6 MENSE
Bereiding: 15 minute
Gaarmaaktyd: 50-60 minute

180 ml (¾ k) witrys
knippie sout
600 ml melk
2 appels, geskil, ontstronk en in skywe gesny
60 ml (¼ k) suiker
25 g botter

Koeskoes-gevulde patats



Koeskoes-gevulde patats
4 patats, gewas
 olyfolie
KOESKOES
 375 ml (1½ k) koeskoes
 60 ml (¼ k) koljanderpesto
 15 ml (1 e) olyfolie
 2 wiele fetakaas, in blokkies

Pasta, Tomatoes, Veggie Broth, Olive Oil, and Seasonings


Anitha Queck

Pasta, Tomatoes, Veggie Broth, Olive Oil, and Seasonings (details below)

Throw it all in the pot, INCLUDING the uncooked Pasta, and cook! - Bring it to a boil, then reduce to a simmer. The starch leaches out of the pasta and makes a rich, warm sauce for the noodles. The other ingredients cook right along with the pasta
Ingredients

12 ounces pasta (I used Linguine)
1 can (15 ounces) diced tomatoes with liquid ( I used zesty red pepper flavor)
1 large sweet onion, cut in julienne strips
4 cloves garlic, thinly sliced
1/2 teaspoon red pepper flakes
2 teaspoons dried oregano leaves

Tuesday, 11 March 2014

Druiwebrood met kruiebotter en moskonfyt-neute




Druiwebrood met kruiebotter en moskonfyt-neute

Hierdie oesbrood-resep van Johan Breedt en Mynhardt Joubert verskyn in die Kokkedoor-kookboek. Sit warm voor met kruiebotter en neute wat in moskonfyt verstroop is.

Vir die brood:
750 g koekmeel
2,5 ml sout
5 ml suiker
10 kitsgis

Boerejongens / Kaapsche jongens




Boerejongens• 250g (klein pakkie) hanepootrosyntjies
• 500g (2 k) witsuiker
• 500ml (1 k) water
• 1 stuk pypkaneel
• 750ml (1 bottel) brandewyn

Bevrore druiwe




Bevrore druiwe
(Genoeg vir 10)
◾500 g pitlose rooi druiwe
◾500 g pitlose groen druiwe
Was die druiwe af en sit dit dan sommer net so in hul verpakking in die vrieskas vir minstens 24 uur. Haal uit en sit voor met kaas van jou keuse.

Druiweblatjang




Druiweblatjang
(Maak omtrent 500 ml)
6 koppies pitlose wit- of rooidruiwe
1 rooi ui, gekap
sonneblomolie
2 lourierblare
2 steranys
3 naeltjies

FEES VAN DIE DRUIF KAASKOEK MET HASELNEUTE




FEES VAN DIE DRUIF KAASKOEK MET HASELNEUTE

Bestanddele
Kors:
20 ml strooisuiker
125 g gesoute botter
30 ml sonneblomolie
1 eier
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier

Karringmelk-koek met Druiwe en Port




Karringmelk-koek met Druiwe en Port

Bestanddele:
750g druiwe, in die helfte gesny
500ml port 
500g suiker

Vir die koek:
125g sagte botter
240g strooisuiker
2 eiers
240ml karringmelk
5ml vanielje ekstrak

Oorplasing van foto/prent op ‘n hout canvas




Oorplasing van foto/prent op ‘n hout canvas

Druk die foto/prent op gewone papier.

Kry ‘n geskikte hout canvas van jou keuse.

Verf die canvas wit, en laat doog word.

Smeer ‘n laag (±3mm dik) Gel Medium op die canvas.

Fancy Dinner Rolls in a Jar




Fancy Dinner Rolls in a Jar

1/4 c. butter
1 t. salt
1/4 c. water
1 c. milk
1/4 c. sugar
1 T. yeast
1 egg, beaten

Brie Chutney Puff Parcels


Ontbyt Gevulde Broodjie




Lourens de Lange
Jy benodig
1 Gekoopte klaar gemaakte deeg
Vulsel
• 1 beesworsie, gaargemaak
• 3 repies spek, gebraai...
• 1 sampioen, in repies gesny en gebraai

Monday, 10 March 2014

wanneer is n avo ryp?



Lona Fouché Krause

wanneer is n avo ryp?

How to quickly ripen bananas for banana bread

 
 
 

Simply spread your bananas (with the peels ON, please) on a cookie sheet and pop them in the oven at 300 degrees for an hour.  This doesn’t work with completely green bananas – they do need to be at least mostly ripe to get the desired results

How to fold a piping bag


ROOMYS – 2 BESTANDELE – geen suiwel



ROOMYS – 2 BESTANDELE – geen suiwel
BENODIG:
6 piesangs
125 ml grondboontjiebotter
NOU:
1.Sny die piesangs in dun ringetjies.
2.Plaas dit op n bakplaat en bedek met kleefplastiek.
3.Vries dit.

Ingemaakte Kwepers




Naomi le Roux

Ingemaakte Kwepers
Skil en sny die kwepers in kwarte op en sny die klokhuisie uit. Plaas die kwepers dadelik na dit gesny is in n oplossing van water en asyn- of suurlemoensap ... om verkleuring te voorkom.
Dreineer die kweperkwarte, bedek dit met k
ookwater en kook dit tot amper sag. Skep dit uit met 'n gaatjieslepel en weeg die hoeveelheid af.
(Gebruik die water waarin die kwepers gekook het vir die stroop en vul dit met vars water aan indien nodig.)

Franse melktert




Franse melktert (Gâteau Basque)
deur SARIE.com-span

Die amandelkors is ook baie lekker vir ander soetgebak.
genoeg vir 1

Kors

280 g (500 ml) koekmeel
30 g (80 ml) fyn amandels
7,5 ml bakpoeier

Bevrore grenadella-kaaskoek




Bevrore grenadella-kaaskoek

 

Metode
Lewer 10 – 12 porsies

’n Vinnige alternatief vir ’n gebakte kaaskoek, met ’n heerlike romerige tekstuur. Dis al by vele kuiergeleenthede en selfs funksies voorgesit, want dis ook een van dié resepte waarvoor gevra word amper elke keer as iemand dit proe. Dis vinnig en maklik en kan lank voor die tyd gemaak word.

Kors
1 x 200 g-pakkie suurlemoenroomkoekies (Lemon creams)
100-125 g (100-125 ml) botter, gesmelt

Naweek - Ontbytpan



Zirkie Schroeder

Naweek - Ontbytpan !!

2 pakke ontbyt spek...
1 pak sampioene - grof gekap
8 varkworsies
dosyn eiers
2 kop gerasperde kaas
1 houertjie room (250ml)
botter/olie

vloeibareseep

Doret Putter
Heerlike vloeibareseep resep:
My vriendin het my hiervan vertel. Ek het dit die naweek gemaak en ek is baie beindruk:-)
Rasper 1 koekie dove badseep en meng dit met 500 ml baie warm water.
Roer tot opgelos en gooi in 'n lee seep houer.

Vars pasta

 
 
 
Charlene du Plessis-Snyman
Vars pasta : 2 kp meel , 3 eiers, 2 tlp olie verkieslik olyfolie, maar sonneblom is goed genoeg. Sit al die best in n mengbak of kenwood met deeghoek aan. Meng tot stywe deeg en knie tot dit gladse bal vorm. Draai toe in glad wrap en bere in yskas tot benodig .

Bacon & onion scone roll




Bacon & onion scone roll 

Preparation time: 30 minutes
Baking time: 20 minutes
Makes about 12 slices
Filling
30 ml cooking oil
125 g rindless streaky bacon, chopped
1 medium onion, coarsely chopped
1 medium tomato, chopped

PEAR IN A VANILLA SYRUP




PEAR IN A VANILLA SYRUP

Recipe makes 4 servings and takes about 20mins.

N.B. If you are preparing a large amount with several jars, keep your peeled pears in lemoned water to avoid oxidation. ...

Recipe:
• 500ml water
• 250g sugar
• Half a vanilla pod
• 4 pears

Huweliksherdenkings




Lorinda Maritz
Huweliksherdenkings
 
1ste Papier (Paper)
2de  Katoen (Cotton)
3de Leer (Leather)
4de Vrugte & blomme (Fruit and Flowers)
5de Hout (Wood)
6de Suiker en katoen/yster (Sugar/cotton/iron)
7de Wol of koper (Wool or copper)