Friday, 6 July 2012

DOG BISCUITS

DOG BISCUITS - this is a fast, easy & tasty recipe

2 cups (250g) wholemeal flour
1 tablespoon baking powder
270g unsalted natural peanut butter
1 cup (250ml) low fat milk

Bacon Egg Toast Cups



 

Ingredients
4 slices of bacon
2 slices of bread
4 eggs
salt and pepper to taste

Cloud Dough

Petra M Potgieter
Kids play - Cloud Dough! 8 cups flour and 1 cup baby oil is all you need. When mixed, it has the feel of flour, but you can mold it! Add powdered coloring to it for color So neat! :)



Gesig en Lyf Skrop

1 k oats
1 eetl heuning
1-2 eetl jogurt

Meng alles goed saam. Jy kan die mengsel gebruik om jou gesig of lyf te skrop. Skrop jou vel vir so 10-15 minute en spoel dan met lou water af. Dit help om die dooie selle van jou vel te verwyder en maak jou vel heerlik sag.

Geniet die heerlike winter pamperlang.

Outydse Melkkos

1 1/2 k koekmeel
1/4 t sout
300 ml water
900 ml melk
125 g botter

Voeg die sout by die meel. Vryf die botter in die meel in. Moenie `n deeg maak nie. Kook die melk en water saam. Roer die meel mengsel in en roer voortdurend. Bedien dadelik met kaneelsuiker.

PEPPERED ZUCCHINI AND LEEK MUFFINS (Vida Nell)




Vida Nell
1T olive oil
1 medium leek, thinly sliced
...
3 small zucchini, grated
2 cloves garlic, crushed
2 cups self-raising flour (300g)
2t Curry powder
1t ground coriander
1t ground cumin
100g butter, chopped
½ cup (60g) grated cheddar cheese
2 eggs, lightly beaten

Thursday, 5 July 2012

Nutella Brownie Bites

Riette van der Westhuizen
 
Serves: 12
Ingredients

1 cup nutella
2 eggs
10 Tb all purpose flour (or 1/2 cup plus 2 Tb)
1/4 tsp salt (optional)
1/4 cup chocolate chips (optional)

picture frame mason jar


picture frame mason jar: fill mason jar with olive oil and insert picture.


Rene Truter Wessels

ek het sommer sonneblom olie gebruik, en vir ons doel vir die troutafel s het ons sommer op gewone papier gedruk en nie regte foto papier nie. dit hou nog steeds. ons het die foto teen die kant vd glas gerol omdat ons dit op tafels gehad het, en nie net n foto laat insak nie soos hierbo nie. die olie gee n drie dimensionele effek an die olie.

3 bestandele - Chocolate brownie resep

Reynel Van Wyk Kruger
3 bestandeel brownies

Biddy se boerewors-quiche

Bestanddele

Deeg
1 koppie koekmeel
1 koppie gerasperde kaas
125g botter of margarine

Vulsel
2 uie, opgekap
2 koppies melk
4 eiers
2 koppies kaas, gerasperde
1 koppie ongegeurde joghurt
½ teelepel rooipeper
handvol pietersielie

Plaatkoekies met piesangs, neute & kaneel


Plaatkoekies met piesangs, neute & kaneel, lekker om te maak met die kinders se hulp (RSG)

Bestanddele

30 ml (2 e) suiker
280 g (500 ml) koekmeel
15 ml (1 e) bakpoeier
2 ml sout
2 ekstra-groot eiers
500 ml (2 k) karringmelk
60 ml (4 e) botter, gesmelt
olie vir braai

Leer om 'n das te knoop




Petra M Potgieter
Leer om 'n das te knoop, vir die wat nie weet soos ek nie, hehe

Om bottels te kleur




Liefa Griesel
From itsoverflowing.com
Simple DIY: Tinting Bottles & Jars
How to Tint Bottles and Jars with Mod Podge, Water, and Food Coloring!
I microwaved 3 Tablespoons of water for 30 seconds, then added a lot of gel
food color and dissolved FULLY.
Next, I added 1/2 cup of modpodge to the
blended food coloring. And again, mix REALLY well. At this point, you can
add more color for a more vibrant color, just be sure that you mix it really well
If there are any air bubbles wait for them to subside before pouring into the bottle

Dave se Spoetniek-kiep!


Die mense het omtrent gooie terugvoering oor die resep op RSG gegee, van die terugvoering is dat net 'n bietjie speserye by gevoeg kan word.

Bestanddele

1 hoender
3 eiergele, geroer
1 groot pak sout en asyn skyfies, opgebreek in klein stukkies

3 bestandeel brownies

Reynel Van Wyk Kruger
2 koppies koekiekrummels (enige koekies), 1 blik kondkensmelk en 1 of 2 koppies chocolate chips of 'n slab wat jy klein opbreek. Die hoeveelheid van die sjokolade maak nie so erg saak nie.

Meng alles, moenie alles op proe nie en sit in 'n langwerpige goedgesmeerde glasbak in jou mikrogolfoond. Mikro vir so 5 minute, die kondensmelk gedeelte sal so opstyg, kyk na 5 minute of dit oral opgestyg het, en

Kiwi gedoop in Sjokolade




Xanea Bester het hierdie oulike idee met ons gedeel.

Lemoenlikeur


Jy het 10 lemoene en 10 suurlemoene nodig. Was hulle goed en skrop skoon met 'n borsel.

Skil die vrugte dun af en bedek die skil met 4 bottels brandewyn. Voeg 1 teelepel heel kruienaeltjies by. Maak die vloeistof goed toe en laat staan 14 dae om te trek. Roer af en toe.

Maak 'n stroop deur 6 koppies suiker en 3 koppies water saam te kook tot 'n dik stroop.

Syg die vrugtevloeistof deur en voeg 2 bottels dik stroop by. Meng alles goed en bottel. Kurk die bottels dig.

Swartwoudkoek





'n halwe koppie margarine
een en 'n halwe koppie suiker
twee derde koppie kakao
1 en twee derde koppie meel
1 teelepel vanilla-ekstrak
1 en 'n halwe koppie karringmelk
2 eiers
1 en 'n halwe teelepel bakpoeier

Gestopte Butternut

Elizma Louw Boonzaaier

Ek braai uie, peppers en sampioene, meng dit met die uitgeholde (gaar) butternut en 'n stywe witsous, skep dit terug en rasper cheddarkaas bo-oor en laat dit net so effens smelt in die oond. Dit is baie vullend en dien soms vir my en Kleinboet as 'n ligte aandete as ons te luis is vir kos maak. Jy kan nou natuurlik grand raak en bacon, ens ook byvoeg, maar ek hou van die groente smaak.

Baked Butternuts with Crunchy Rice Filling





Ingredients:
750 ml Tastic Parboiled Rice, cooked
4 Butternuts, halved and seeds removed
30 ml Sunflower oil
1 Onion, chopped
1 Celery stick, sliced
5 ml BBQ spice

Boerebeskuit



Vir die suurdeeg het jy nodig:

22 ml droë gis / 37 g vars gis
7 ml suiker
500 ml louwarm water
60 g meel

Die res van die bestanddele is:

500 g botter
300 ml melk, gekook

SPINACH AND CHICKEN PASTA CASSEROLE




Willa Cloete het die foto geplaas en Leonie Scott het die rese gegoogle

10 oz. uncooked mostaccioli (tubular pasta)
1 (10 oz.) pkg. frozen, chopped spinach, thawed
2 tsp. oil
2/3 c. chopped onion
2 lg. cloves garlic, minced
1 lb. boned, skinned chicken breast, cut in 1 inch pieces
2 (14 1/2 oz.) cans whole tomatoes, undrained, coarsely chopped
3 tbsp. tomato paste
1/2 c. grated Parmesan cheese

wraps Low Gi





Danie Van Rooyen
Vanaand se wraps Low Gi... Free range hoender fillet strips,kwart koppie olyf olie,tortilla,wholegrain mostert,rooi kool,groen kool,wortel,tamatie,komkommer, lae suur room en Ina se meat spice stukkie suurlemoen sout en gemaalde swart peper...uit die kruietuin lemon tiemie,parsley en Rosemary.Gooi die kwart koppie olie in n mortar en Pestal een eetlepel

piesang wrap



Danie Van Rooyen
Vanaand se piesang wrap nagereg
As daar nog n paar tortillas oor is hier is n baie maklike nagereg en jy kan dit vries ook...verhit jou tortilla en smeer met sweet honey mustard in die pan en sny n piesang in lengtes en verhit vir

Wednesday, 4 July 2012

Julie - Roos snoei maand....of nie?




Ek dink as daar nou een mens is wat weet waarvan hy praat as dit kom by rose, is dit Ludwig Taschner.  Julie maand is in SA roos snoei maand en baie mense is nogal skrikkerig hiervoor.  Daar is egter goeie nuus vir die tuiniers wat nie "snoei-kenners" is nie.  Tuiniers soos ek en jy wat lief is vir rose, maar nie altyd dalk die tyd het of die kennis om te snoei en spuit waar en wanneer nodig nie.....

Hier is 'n stukkie wat ek aanhaal uit sy nuusbrief, wat dit net weereens beklemtoon hoe maklik dit eintlik kan wees om rose in jou tuin te hê...... 

Kits DIY

Nuwe produk in die winkels:  Swartbord plakpapier.

Winter tuin kleur

As jy soek vir kleur in jou winter tuin is Pansies (gesiggies) 'n oulike idee.  Nou oral beskikbaar as klein saailinge in kwekerye.

Tuesday, 3 July 2012

maklik fudge resep

Lorraine Baasden Kapp

1 blik kondensmelk, 500ml strooisuiker, 125g stork margarien, 5ml vanilla geursel - Metode - Mikrogolf kondensmelk, margarien en strooistuiker vir 2 min op hoog. Roer en mikrogolf vir 10-12 min (800 watt) of 15 - 18 min (600 watt) totdat die mengsel die kante van die bak skoon los. Gooi vanilla geursel by en roer mengsel tot koud. Gooi in gesmeerde pan, laat effens afkoel en sny in blokke. Laat nou heeltemal afkoel. Maklik, baie lekker en vinnig.

KAAS EN UIE BROOD



Vida Nell
1 pakkie Uiesop
500g Self-Raising Meel
500 ml Karringmelk

Cheddar Kaas

BUTTERNUT SOUP WITH PEARS AND BLUE CHEESE



Vida Nell
1.5kg butternut, cubed and cooked
25 ml olive oil
1 large onion, chopped
2 ripe pears, peeled, cored and roughly chopped
30 ml fresh thyme
5 ml sage

ARM-MAN SPAGHETTI



Vida Nell
500g spekvleis, in blokkies gesny
2 middelslag uie, gekap
4 middelslag tamaties, geskil en in blokkies gesny
1 Blik (300g) soutbeesvleis
Sout en peper na smaak
250g gaar, gedreineerde spaghetti

Sjokolade Bak



Maak 'n sjokolade bak en eet die inhoud met die bak

De-tarnish your silver ALL at once



Willa Cloete
De-tarnish your silver ALL at once... line your sink with aluminum foil, add 1/2 c table salt, 1/2 c. baking soda, fill with hot water, then dump in all your silver! Let sit for about 30 min. The tarnish all transfers to the foil. from susan branch

wasgoedgel

Ek het verlede week 'n wonderlike resep gekry vir 'n wasgoedgel. Dis goedkoop, baie effektief en haal vetkolle soos niks uit.
Jy gebruik: 1 kp Sunlight Seep, gerasper en opgelos in 1 liter water
1 kp Wassoda, opgelos in 1 liter kookwater

Baked cheese



Willa Cloete
string cheese chopped into bite size pieces, dipped in milk and bread crumbs, baked at 425 for 8-10 minutes- serve with marinara sauce! Delish!

Vis Wenke / Raad

·         Gooi bietjie asyn by olie waarin vis gebraai word. Die vis absorbeer minder olie.

Vleis Wenke / Raad

·         ‘n Bietjie asyn in die olie verhoud dat vleis wat in krummels gerol is gou vasbrand in die pan.
·         Draai vleispasteitjies in botterpapier toe voor jy dit bak. Dit hou die korsies sag.
·         Doop wors in kookwater voordat jy dit bak, dan sal dit nie oopbars nie.
·         Die vel van tong sal maklik aftrek indien daar asyn by die water gegooi word as die gekook word.
·         Gooi vars melk oor gebrande vleis om die brandsmaak te verminder.
·         Gooi suurlemoensap/asyn by vleis om dit sag te maak.

Wyn wenke / raad

Maak vonkelwyn oop net voordat jy dit bedien om te voorkom dat dit verslaan.

As jy dit per ongeluk te laat gedoen het – laat sak ‘n metal teelepel met sy steel daarin – dit sal die gas inhou vir solank as 2 dae.

As jy wit wyn bedien – maak ten minste ‘n uur voor bediening oop plaas die kurk liggies terug en verkoel in die yskas.

Roasted tomato and basil soup





Ingredients

·         4 tins (400g each) whole, peeled tomatoes
·         2 Tbs balsamic vinegar
·         2 Tbs olive oil
·         1 Tbs sugar
·         1 tsp salt
·         2 garlic cloves, finely chopped

Ment-en-swartpeperstroop




Smelt 125 ml bruinsuiker in 300 ml water oor matige hitte. Bring tot
kookpunt en voeg die sap en skil van 1 suurlemoen en 15 ml gemaalde
swartpeper by. Verwyder van die hitte, roer 50 ml lemoenlikeur by en
laat afkoel. Roer ’n groot hand vol mentblare by en skink oor tropiese
vrugteslaai met roomys.


Kruisement Mentha spicata




Van al die kruiesoorte groei kruisement sekerlik die maklikste.  Groenment is die algemene tuinment wat ons ken, maar probeer gerus ook ander variëteite soos peperment, sjokoladement, appelof selfs pynappelment.

Kweekwenke
Ment sukkel om van saad te kweek – koop eerder ’n plantjie.  Hy verdeel maklik vir nuwe plantjies. Die meeste mentsoorte is indringend. Plant dit in ’n pot óf sommer pot en al in die bedding of in swaar kleigrond naby ’n kraan.
Plant in halfskadu (kan ook in volson floreer) in effens klam grond. Maak seker die grond droog nooit heeltemal uit nie.
Die plante is meerjarig en sal in die winter doodgaan, maar in die lente gou weer uitloop.

idee vir 'n tuin

Lorinda Maritz het vir ons hierdie oulike fototjie op gesit van 'n idee vir 'n tuin.  Dit kan werk in 'n groot of klein tuin en is ideaal vir mense wat op soek is na 'n lae onderhoud idee.

Kersfees onthaal idee

Ja dis nou nie juis naby aan kersfees nie, maar hierdie idee is so oulik en dit kan ook werk vir enige somer onthaal of selfs 'n winter onthaal. 

Botteltjie geskenkie



Verlede jaar se ma en dogter tee tema was cinderella, ek het vir elke gas so botteltjie gemaak. Kraletjies ingegooi, prentjie van feetjie silhouette geglitter en met een van daardie draadjies wat mens saam met plastieksakkies aan die proppie vasgemaak, mooi lint omgedraai en kaartjie aangesit....almal was gaande daaroor

OLYWE

Dalene Brits

Bestanddele
Genooeg olywe om sowat 5 l bottels in totaal vol te maak.
Metode:
Gebruik altyd 'n emalje, hout of erde houer. Moet onder geen omstandighede Aluminium gebruik nie.
Neem olywe en was hulle.
Plaas hulle in die houer.
Laat die olywe nou vir 36 uur lank in 'n bytsoda oplossing van 56 g bytsoda op 4.5 l water week.

Monday, 2 July 2012

Strawberries + Marshmallow Creme




Liefa Griesel
Ingredients:

2 egg whites
1/2 cup sugar
Pinch cream of tartar
1/2 teaspoon vanilla
Pinch salt

Michael Coetzee se sampioensousie

Ideaal vir daai rump steak....

BILTONGSOP





Vida Nell
Vanaand se ete: BILTONGSOP

125 ml (1/2 k) botter
1 blokkie beesvleis aftreksel
10 ml (2t) grof gemaalde swartpeper
2 ml (1/2t) neutmuskaat
2 ml (1/2t) koljander
250 ml (1k) koekmeelblom

GEBRAAIDE WILDSBOUD

Zenobia Ferreira
GEBRAAIDE WILDSBOUD: stop boud met 500g spek en knoffel soos jy verkies. Vryf in met sout en peper en laat marineer in die volgende: (minstens 2 dae ) in yskas. 1 en 'n half k asyn. 'N k soetwyn. 1 t gemaalde naeltjies. 1 t peper (grof gemaal). 1 e suiker. 'N half t sout. Gebruik swaarboom kastrol, giet 1 koppie marinade by en laat stadig kook ( 3-4 ure) voeg vloeistof by indien nodig. Wanneer gaar, smeer appelkooskonfyt oor asook 'n half k room plaas onder oondrooster (net 'n kort rukkie tot verbruin). BY ONS FAMILIE BLY DIT 'N TREFFER.

Spicy Butternut and Chickpea Tagine





• 1 Chickpeas, drained
• 15 Millilitre Olive oil
• 1 Onion, sliced
• 1 Red pepper, sliced
• 1 Clove crushed garlic
• 500 Gram Butternut, peeled and cubed
• 1.25 Millilitre Cinnamon
• 5 Millilitre Ground cumin

BEESVLEIS KASSEROL




Vida Nell

1 kg beesvleis blokkies
5 ml paprika
1 pakkie (50mg) tamatiepasta
Gemarineerde Kerrie uie (of piekeluie)
1 blik (410g) heel tamaties
Half elk geel en rooi rissie, ontpit en gekap
5-6 dun gesnyde salami, grof opgekap

engeltjie




Maryna Mouton
Maklike engeltjie om te maak wat jy kan gebruik vir servetringe of jy kan haar aan die kersboom hak vir versiering - ek het die idee verlede jaar van die een of ander website af gekry - toiletrol of kort pvc pyp versier houtkraal soos gesiggie, druk veertjies by die gaatjie in sit karton vlerkies aan wat jy versier soos jy wil, plak engeltjie op toiletrol of pyp was met gomgeweer en siedeer...oulik nê

Car headlight cleaning




Petra M Potgieter
Car headlight cleaning using toothpaste (whatever brand) - rub, then wash it off with water and dry with a clean cloth. Good as new !!

Outydse Asynpoeding

Lindie Louw
Sous:
500 ml water
500 ml suiker
125 ml asyn

Deeg:
30 ml botter
125 ml strooisuiker

Gebraaide Malvalekkers met Sjokolade




Roline Louwrens De Beer
Hierdie lyk darem super njammie!

'n Viskoek





bak 'n verjaardag vis koek

organic Candle





Petra M Potgieter
How amazing. A candle made purely from an orange and olive oil. A heavenly fruity smell as well ... ahhh

{HOW TO MAKE} Peel the top of the orange, then gently get the natural flint at the center. Add a bit of Olive Oil, burn the flint and you have a 100% organic Candle

hard boiling eggs




Petra M Potgieter
GOOD TIP!!! Add baking soda (koeksoda) to the water when hard boiling eggs and the shell will come right off.

mini tortillas




Petra M Potgieter
Here's a FAB dinner idea! Pop some mini tortillas onto an upside down muffin pan & into the oven! Hey presto - Taco cups! Temp 180 for a about 10 minutes. Keep a close eye on them so they don't burn, you want them golden and crispy :)

Fill these up with your favourite toppings tonight!

POTPLANTMENGSEL

Christina Stienie Breed

1 teel. bakpoeier
1 teel engelse sout
1 teel. salpeter
1 teel. amoniak
4½ liter water
Skud goed. Gooi 1 eetlepelvol op potplant eenmaal per week
Ook op groente in tuin

PIESANGTERT




Rose-Marie Kritzinger van Vuuren
4-5 Piesangs
1 Blik gekookte kondensmelk
250ml ROOM
1 pak tennis beskuitjies

Pierre se vetkoek





Bestanddele:
500 g witbroodmeel
500 g bruinbroodmeel
1 pakkie kitsgis
1 E sout

Tamatiesmoor met eiers





Bestanddele:
1 groot ui, gekap
1 E vet of botter
2 E suiker
10 ryp tamaties, skilletjies afgetrek en fyngekap
½ t sout

Pierre se lewerstappie





Bestanddele:
2 uie, fyngekap
2 knoffelhuisies
½ k botter
1 springboklewer en 2 niertjies, skoongemaak en opgesny
1 glas witwyn
1 E Worcestersous

Trevor se springbokpot




Bestanddele:
2 fyngekapte uie
4 knoffelhuisies
olie om in te braai
½ t fyn kruinaeltjies
½ t fyn neutmuskaat
2 E gemaalde koljander
2 kg ontbeende springbokvleis
100 g spekblokkies

Soutribbetjie




Bestanddele:
1 k sout (dis reg, ja )
2 E bruinsuiker
1 E grofgemaalde koljander
1 lamsribbetjie

Huibrecht se skuinskoek




Bestanddele:
1,5 kg meel
2½ pakkies kitsgis
1 t sout
½ t fyn kaneel
½ t fyn gemmer
3 k suiker
250 g vet of margarien

Sunday, 1 July 2012

Huibrecht se boermeelpap met kaiings




Bestanddele:
1 k bruinbroodmeel
½ t sout
3 k water
1 E skaapvet

Roomaartappels





Michael Coetzee
Room-aartappels...

Sny uie en aartappels in skywe en pak laag vir laag in potjie. Geur elke laag met 'n bietjie sout en varsgemaalde swartpeper. Voeg 'n paar stukkies gesnipperde streaky bacon by. Gooi 'n pakkie wituie soppoeier oor. Strooi 'n handvol mozzarellakaas oor. Rond af met 'n bakkie room wat oor gegooi word. Bak in die oond teen 180 grade vir so 45 tot 60 minute...