Sunday 1 July 2012

Roomaartappels





Michael Coetzee
Room-aartappels...

Sny uie en aartappels in skywe en pak laag vir laag in potjie. Geur elke laag met 'n bietjie sout en varsgemaalde swartpeper. Voeg 'n paar stukkies gesnipperde streaky bacon by. Gooi 'n pakkie wituie soppoeier oor. Strooi 'n handvol mozzarellakaas oor. Rond af met 'n bakkie room wat oor gegooi word. Bak in die oond teen 180 grade vir so 45 tot 60 minute...