Monday 2 July 2012

engeltjie




Maryna Mouton
Maklike engeltjie om te maak wat jy kan gebruik vir servetringe of jy kan haar aan die kersboom hak vir versiering - ek het die idee verlede jaar van die een of ander website af gekry - toiletrol of kort pvc pyp versier houtkraal soos gesiggie, druk veertjies by die gaatjie in sit karton vlerkies aan wat jy versier soos jy wil, plak engeltjie op toiletrol of pyp was met gomgeweer en siedeer...oulik nê