Thursday 5 July 2012

Dave se Spoetniek-kiep!


Die mense het omtrent gooie terugvoering oor die resep op RSG gegee, van die terugvoering is dat net 'n bietjie speserye by gevoeg kan word.

Bestanddele

1 hoender
3 eiergele, geroer
1 groot pak sout en asyn skyfies, opgebreek in klein stukkies

Metode

Smeer die hoender van binne en buite met die eiergeel.
Vul die hoender met die helfte van die skyfies.
Pak die ander skyfies aan die buitekant van die hoender.
Bak teen 200 grade vir 'n halfuur in 'n toe skottel.
Haal deksel af en bak 'n verdere 20 minute.