Friday 6 July 2012

Gesig en Lyf Skrop

1 k oats
1 eetl heuning
1-2 eetl jogurt

Meng alles goed saam. Jy kan die mengsel gebruik om jou gesig of lyf te skrop. Skrop jou vel vir so 10-15 minute en spoel dan met lou water af. Dit help om die dooie selle van jou vel te verwyder en maak jou vel heerlik sag.

Geniet die heerlike winter pamperlang.