Tuesday 31 July 2012

Duitse Jam tert / konfyt tert




Fredericka het ook vir ons hierdie heerlike resep gestuur en met so 'n kort beskrywing, kan dit nie te moeilik wees om self te maak nie.

‎300 gr. Meel - 2 drippels bitter Amandels - 1tl. Bakpoier - 1 Msp. fyn Naaltjies - 125 gr. Suiker - 1 tl. fyn Cinnamon - 3 Etl. Kakao - 1 Eier - 5 ml. Vanille essense 125 gr. Botter/Margarine - 1 Etl. Kersie-snaps - 125 gr. gemaalde Amandels.

Gebakte skorsies in die oond


Gebakte Skorsies  (Wenresepte) - vir ons ingestuur deur Helene Mol.

4 Skorsies
500ml melk
3 eiers
250 ml suiker
50 ml koekmeelblom

Monday 30 July 2012

Duites Aartappelslaai

Fredericka Senftleben het hierdie heerlike resep vir ons geplaas op ons FB blad van aartappelslaai, SONDER mayonaise.

Tamaties op jou balkon

As jy min plek het, of jy woon dalk in 'n woonstel, is alles nie verlore vir jou eie groentetuin nie.  Jy kan tamaties op jou balkon groei.

Thursday 26 July 2012

Cupcakes




Happy times with kids call for cheerful cupcakes. Easier to serve than cake, cupcakes require no slicing, no plates, and no forks -- and every child gets her fair share of icing.

Ice Worms




Breed gummy worms in ice and infest a cold drink. Put the worms in an ice-cube tray, letting them stick out of the top and sprawl over the edges, and fill tray with water; freeze. Add cubes to a clear beverage, and watch as kids squirm with delight.

MUSHROOM, BILTONG AND CHEDDAR LOAF




[By Justine Kiggen]
Serve with a tomato salad.
[Makes 1 loaf]
2 tbsp butter
2 tbsp olive oil
250g Portabellini mushrooms, sliced
180g self-raising flour
½ tsp cayenne pepper
3 jumbo eggs
¼ cup buttermilk
80g beef biltong, chopped

Jelly Worms

Hoenderpasta en room

Chris se Dirk-dis (Hoenderpasta en room) - RSG

Bestanddele

1 pak pasta
3 hoenderfilette, in klein blokkies gesny
1 ui
½ - 1 liter room of suurroom
1 groen soetrissie
2 - 3 wortels
1 blomkool
½ pak sampioene
knoffel
sout en peper na smaak

Wednesday 25 July 2012

Vrugte Ysies



Xanea Bester het hierdie lekker resep vir ons gegee

Gekleurde brood vir jou broodtafel




Oulike idee vir 'n braai of partytjie:  DIT LAAT 'N BROODTAFEL BAIE FEESTELIK LYK EN DAAR IS NIE JUIS 'N VERSKIL IN SMAAK NIE. GEBRUIK VOEDSELKLEURSEL VIR DIE DOEL. OULIKE IDEE Nê!

Kinderkuns



Lorinda Maritz
Maklike kinderkuns

Brownie in a mug



Naomie Page
Vinnige resep as jy lus is vir iets soets

bakpanne vol roeskolle

GOEIE RAAD - Hoe gemaak as jou bakpanne vol roeskolle is en jy daarvan ontslae wil raak?
Besprinkel die roeskolle met skottelgoedwasser- of klerewaspoeier. Sny ’n rou aartappel middeldeur en skuur die kolle met die gesnyde kant. Spoel dit dan met koue water af en droog af. So nie kan jy kola-koeldrank op die roes gooi en dit oornag so laat staan.
(Idees)

Mince Onion Mushroom Tarte Tatin




Alma Van Dyk Pretorius
Tarte Tatin - my version:


1 onion, peeled, sliced into chunks
Butter
Olive oil
Moroccan spices
Worcestershire sauce
Salt, pepper

teddie gemaak uit ou handskoen



Lorinda Maritz

Kershouers



Versier teeglasies met kaneelstokkies en gebruik dit vir kershouers op jou tafel. Plak die kaneelstokkies met ’n gomgeweer op die glasie vas.
(Idees)

Kaneelstokkie-drupmatjies




Gebruik vyf of ses kaneelstokkies wat omtrent ewe lank is. Neem ’n stuk kombuis- tou en weef die stokkies weerskante aan mekaar vas. Knoop die punte stewig vas.

marmalade

Sydney Gerber se marmalade reseppie

Dis 'n baie eenvoudige reseppie. Sny die lemoen/pomelo in baie dun skywe. Hoe dunner hou gouer is hulle sag, maar dan ook nie te dun nie want mens wil mos die stukkies hê. Nou sny ek dit weer in wiggies (lyk dan soos kaas-wiggies) Al die stukkies wit en pitte knoop ek dan in 'n lappie toe, dis nou vir die pektien. Weeg en vir die selfde gewig gebruik ek dieselfde hoeveelheid water. 500gr - 500ml

Monday 23 July 2012

Pof souttert


1 ui fyngekap
100 g sampioene (fyn)
12,5 ml kookolie
200 g gaar ham, spek, oorskietvleis of viennas
sout en peper na smaak
75 g botter of margarien
225 ml water
100 g koekmeel

Suurlemoen-papawersaadbeskuit





Suurlemoen-papawersaadbeskuit - Hannah Janse van Rensburg van Citrusdal

Hierdie resep is baie veelsydig – die papawersaad en klapper kan met rosyntjies, neute of enige ander bestanddele vervang word.

(Maak omtrent 50)

2,5 kg koekmeel
½ k papawersaad
½ k klapper
2 t sout
8 e bakpoeier
3 k suiker

Gedroogde Lemoenskil





Gedroogde Lemoenskil - Hannah Janse van Rensburg van Citrusdal

Hierdie gedroogde lemoenskil kan in sjokolade gedoop word of in stukkies geknip word en as vrugtekoekmengsel gebruik word. Dit hou baie lank en vries ook good. Die lemoenskil kan ook dunner geknip word en as versiering op ʼn koek of tert gebruik word. Probeer gerus dieselfde resep met ander sitrusvrugte.

Lemoenrolletjieskonfyt




Lemoenrolletjieskonfyt - Hannah Janse van Rensburg van Citrusdal

(Maak 1x 250ml bottel)

500g lemoenskille, gewas
500g suiker
3 k water
sap van 1 suurlemoen

Rasper die lemoene liggies om die olieselletjies te breek. Skil dan af deur eers die boonste sirkel

lemoenstroop


Hierdi heerlike lemoenstroop het hulle die week op Pasella gemaak.

(Maak omtrent 2L)

2,5 kg witsuiker
gerasperde skil van 8 lemoene
16 tot 18 lemoene se sap
1 e Engelse sout
1 e sitroensuur
2 e wynsteensuur

PEPPADEWS (PIKANTE RISSIES)

Karen Neethling Vd Merwe

ASYN
500 ml water
500 ml appel asyn
200 g suiker
2 ml swart mosterd saadjies
5 ml piekel speserye
1 ui in kwarte gesny

LEMOENMARMELADE

Gebruik lemoene aan die begin van die seisoen vir hoë pektiengehalte)
Sny 8 lemoene in baie dun snippers sonder om te skil
Haal die pitte uit.
Meet nou 3 koppies water vir 1 koppie snippers. Laat oornag staan.

How to make SUNFLOWER CUPCAKE USING ZIPLOC BAG

Slippertjies Gebrei

STEL 30 STEKE OP MET 4.5 BREIPENNE BREI ELKE RY REGS TOT VERLANGDE VOETLENGTE MOENIE AFHEG NIE, LOS WOLDRAAD N ENTJIE KNIP AF, RYG DEUR DIE STEKE VAN DIE BREIPEN AF TREK STYF, WERK VAS EN OOK N ENTKIE OP DIE VOETBRUG WERK DIE HAK GEDEELTE TOE DOP OM, DAAR HET JY JOU SLIPPERTJIE! HEKEL N KETTINGSTEEKBANDJIE EN RYG AL OM DIE OPENING VAN DIE VOET GEDEELTE MAAK VOOR VAS MET N STRIKKIE

Piggy Bread Recipe




Makes about 20 piglets:
Dough:

400 g (13 1/2 oz) all purpose flour
1 package instant dry yeast
1 egg
2 dcl (7 oz) plain yogurt
1 dcl (3 1/2 oz) warm milk
a pinch of salt
150 g (5 1/2 oz)flour
100 g (3 1/2 oz)magarine (unsalted)
pinch of salt
Filling:As much as you like: cheese(she used Gouda), tomato (pizza) sauce, oregano;
or something else you would like for filling
Wash:Egg white to use as «adhesive»
Egg yolk and some milk to brush @ the end

First, make first dough by mixing all ingrediens, and let it rise in a warm place. In the meantime, make puff dough with second batch of ingredients, and then mix it into the risen dough (yes, mix'em together), and work it well on a floured surface. Roll the dough and with a round cookie cutter or something else cut out circles about 3 inches in diametar or desired size. Leave some dough for ears and noses :)

Make filling with cheese, tomato sauce (pizza sauce), and oregano. You can be creative and use different kinds of ingredients to make a filling of your own. You can also add ham, or salami, or vegetables.

Place half of circles onto baking sheet (aligned with parchment paper), brush edges with egg white wash. Put some filling in the middle, cover with other half of circles, and press the edges to assure nothing will come out while baking.

Remainder of the dough use to make smaller circles for nose, and for ears by cutting them into quarters. Use egg whites wash as «adhesive» for ears and nose. For nose make somewhat smaller circles. For eyes and nostrils use a toothpick to make little lines and then inside, put cumin, pepper or something similar.

Now that you have little piglets, let them rise again for a little while, and then brush them with a little bit of egg yolk wash mixed with a little bit of milk. Bake for about 20-25 min. @ about 385-405 F.

My note: you can use something else for the eyes if you are concerened about kids biting into peppercorns. Oblakica didn'tuse peppercorns, but other herbs. My kids just took the peppercorns out. Enjoy! I am sure for whomever you make them, they will be a hit!!! :)

hoe maak mens papier van eierdosies?

Desire Pflugbeil

1. Week die dosies vir omtrent 3 uur in water.
2. Breek dosies so klein moontlik op.
3. Gooi saam met genoeg water in jou mixer-mincer-shredder. (Verkieslik 'n oue, ek het geen skade aan myne gely nie, maar ek weet nie hoe sterk is joune nie.)
4. Gooi die mengsel saam met nog water in 'n kom wat groot genoeg is vir jou om jou raam gemaklik in te dompel.
5. Jou raam moet oorgetrek wees met baie dun sifdraad.
6. Dompel nou die raam, sifdraad bo, in die water en skommel dit bietjie heen en weer sodat die papier gelyk in die water dryf. Lig die raam nou heeltemal horisontaal uit die water.
7. Jy sal sien daar le nou 'n laag papierpap op die sif.

Ooievaars Idees



Geblomde Ysies




Xanea Bester het hierdie oulike idee met ons gedeel, dit sal sommer jou somer drankies opvrolik

Suzette van Wyk:  As jy gekookte water gebruik, is jou ysblokkies deurskynend... andersins het dit 'n wit kleur :-)

How to cut a cake layer in half



Place toothpicks at the halfway point around the edges of the cake layer

Chocolate Mousse Cake



The Cake 

2 cups flour
2 cups sugar - I use caster sugar
125gr butter
1cup boiling water
4 eggs
4 tbsp cocao
4 tsp baking powder
1 tsp vanilla extract

Thursday 19 July 2012

Idees Ooievaars


Doekekoek vir Ooievaars



Hanlie Uys
My doekkoek vir my dogter se Storkparty.

Tafelversiering vir Ooievaars



Hanlie Uys
Deel van die tafel versierings

Oulike idee vir Ooievaars




Amanda de Vries
Versier 'n kersie. Gee aan elke gas een om huistoe te neem. Wanneer die Mamma en Pappa hospitaal toe gaan vir die bevalling word die kersie aangesteek en hulle drie word aan die Vader opgedra vir Sy beskerming.

Ooievaars Uitnodiging



Hanlie Uys
Booties met die uitnodiging op

Tafelversiering vir Ooievaars



Oulike geskenk vir die nuwe dogtertjie

Ilse’s Butter chicken




serves 4

Ingredients 1:
4-5 Chicken breasts cut into bite sized pieces
1 t salt
2 t plain yogurt
2 t garam masala
2 t tandoori masala
1 t cumin powder
2 t oil

HOLLANDSE APPELTERT

Johan Niemann

Beslag

60 ml botter
250 ml strooisuiker
3 eiers
250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier
knippie sout
65 ml melk

Geskenk idee vir ooievaars




Amanda de Vries
Verwelkom nuweling met naampie op swartbord

Geskenk idee vir Ooievaars



Amanda de Vries
Ooievaars - maak raam vol foto's van nuwe Mamma en Pappa se babafoto's

Wit peperment Driehoektert

Tersia Van Heerden
Hierdie driehoek tert verander die gewone een vinnig in iets anders en heel besonders. Bedien 8-10

1 k vars room, verkoel
I blikkie (397g) kondensmelk
½ k suurlemoensap
1 pakkie (200g) tennis beskuitjies
1 t pepermentgeursel
100 g wit sjokolade, gerasper
1 k donker sjokolade sous**

Curried Meatballs with Banana and Onion relish




Ingredients

1 kg good quality ground beef
4 - 6 slices of white bread ( we have big slices, so I used 4)
1 medium onion grated
2 tsp salt
2 tsp sugar
chopped coriander
zest and juice of a lemon
2 tsp curry powder
water
vegetable oil

Soak the bread in water. When the bread is completely drenched, squeeze out the water and mix with all the other ingredients. Form meatballs and fry in vegtable oil until cooked.

Banana and Onion Relish

2 large onions - peeled and sliced thinly
1 thumb-sized piece of fresh ginger - sliced in thin matchsticks
1-2 tsp curry powder
1/2 tsp turmeric
1-2 tbsp white wine vinegar - I used pineapple vinegar
vegetable oil
salt/pepper
2-3 bananas - peeled and sliced

Heat the oil in a pan and saute the onions and ginger with the curry powder and the turmeric. The onions must be soft, but still holds its texture. Add the sugar and the vinegar and let the relish cook until the liquid is all gone. Should take 1-2 minutes. Taste and season. Add the sliced bananas and let it just stand for a while so that the flavors can infuse the bananas. Do not cook the bananas.

(My Easy Cooking)

Wednesday 18 July 2012

Bak 'n hartkoek




Maryna Mouton
My ma is die bakster, ek is die proester, maak het gedink dat dit 'n briljante idee is vir iemand soos ek wat nie 'n idee het van bak het nie

SJOKOLADE KOFFIEKOEK




Daleen Roodt Coetzee

DEEG;
1 ¾ Kop Meel 1 ½ Kop Suiker
3 tl Bakpoeier 1 tl Vanilla
¾ Kop Olie ¾ Kop Kookwater
3 Eetl Kakao 5 Eiers geskei,.

SUURLEMOEN POEDING




Vida Nell
Vandag se nagereg:


50 g (60 ml) botter
300 g (375 ml) witsuiker
4 eiers, geskei
Sap van 2 suurlemoene
Fyn gerasperde skil van 1 suurlemoen

Beacon Basket




Naomie Page
Op die internet gekry, so die resep is in Engels .... Simple & yummy. "Weave" bacon strips around the bottom of a muffin tin covered in aluminum foil (to catch the drippings). Bake 375 for 15-20 mins and you have delicious bacon bowls. :-) (Personally, I would put other stuff in the cup, like maybe... scrambled eggs with gravy on top.)

DIY BATH MAT WITH OLD TOWELS




Petra M Potgieter
 
 
Hier is die instruksies en die lienk

Give old towels a second life by turning them into a super soft, oh-so-cozy bath rug. All you need besides the towels (old t-shirts will also work but with less luxurious r...esults) is a gridded matting that you can find at any craft store. You can work on this project while you’re watching TV or sitting around with your family after dinner – whenever your hands are free. It may take you a while but it will be worth it once you’re finished.

Toiletsitplek oortreksel

Sandra Deyzel

Hier is die patroon,,,36 Steke,Ry 1.K 36 st,Ry 2,k27st draai.Ry 3. k 18st draai.Ry 4.K 27 st draai.Ry 5.K 36 st draai,Begin weer by 2de ry en brei van ry 2 tot 5 tot lank genoeg.

Jy kan knope aan werk in die oop kant ..of knippies. of jy kan lint deur ryg, As jy klaar is sal jy sien wat is die maklikste vir jou.en double knit wol werk die beste..dit vorm self die rondte van toilet..

Bacon Egg Breakfast Cups




Naomie Page
Oulike ontbyt idee.....
Prep Time: 5 minsCook Time: 8 mins
ingredients:
4 eggs

Jolanda se broodjie in Broodmaker

Jolanda Vorster

Ek maak my broodjie nie as gebak nie, maar ek maak die deeg, gooi Italiaanse speserye in, knoffel, bietjie suiker, sout, broodmeel, warm water, gis, en laat die deeg vir 1.30 huur knie en draai. Ek los hom dan om te rys, en wanneer hy klaar gerys het, spuit ek 'n 'n gewone oondpan met Spray en cook, druk die deeg dan uit in die pan, smeer met olyfolie, sundried tomato, olywe, kaas ens op, in die oond vir so 30 min. en whalla! Lekker, dis my Saterdagaand broodjie met ons braai.

Anryke se resep vir broodmaker

Anryke Steyn

Gooi 2t sout, 2t suiker, 30ml botter, 2E melkpoeier in broodmasjienpannetjie. Voeg 400ml louwarm water by. Gooi 4k meel bo-op water. Moenie roer nie. Maak n holtejie in die meel en gooi pakkie pers gis in. Skakel masjien aan en bak. Heerlike groot broodjie.

Traditional White Bread - Broodmasjien

Adriana Kutcher

Ingredients
- 1 cup water
- 2 tbsp butter or margarine
- 1-1/2 tsp salt
- 3 cups bread flour
- 2 tbsp dry milk
- 1 tbsp sugar
- 2 tsp active dry yeast

Broodjie resep vir Broodmaker

Maria Grobler

3 en 'n driekwart koppies meel (all purpose, hier by ons, NIE self raising, net gewone koekmeel) 2 eet. cremora of poeiermelk, 2 eetl. suiker, 1 tl. broodmasjien gis (of instant yeast - anchor werk die beste). Meng alles in 'n bakkie. In broodpannetjie, gooi 1 en 'n driekwart koppies louwarm water, en 2 eetl. margarien. Gooi nou die meel mengsel bo-op en skraap gelyk. Bak op gewone cycle. Hoop julle kry dit reg, dit is HEERLIK!

Watter kruie gaan saam met watter kos



Rene Truter Wessels

Herbs that go well with Tomatoes
Basil
Bay leaf
Chives
Coriander
Dill
Garlic
Lovage
Marjoram

Hoe dek ek 'n tafel




Willa Cloete het hierdie oulike diagram vir ons gestuur met die verskillende style om 'n tafel te dek

Vries kruie




Lourens de Lange
Vars Kruie

Vries enige vars kruie in olyf olie en gebruik soos benodig

Skoenlapper peuselpakkies




Petro Beukes het hierdie oulike idee gedeel

leave-in hair conditioner




Riëtte Vermaak Grobler
Tip of the Day:

Use diluted fabric softener as a leave-in hair conditioner.

Tuesday 17 July 2012

Oorskiet lap idees

 
As jy oorskiet lap het wat jy nie weet wat om daarmee te maak nie.......hier is 'n paar oulike planne.

Spyskaart terme


Lettie Swarts het hierdie handige lys met ons gedeel.  Dis nou vir almal van ons wat wonder wat daardie "groot woorde" somtyds beteken:
KOOKKUNS EN SPYSKAART TERME

SPYSKAART TERME

A la Grecque: beteken volgens die Griekse styl . Groentes berei op die manier word met olie,asyn en speserye gegeur en koud voorgesit.
...

Al dente:’n Italiaanse terme vir pasta wat gekook is tot dit nog effens taai is.

A l’ancienne: is vis met witwyn

Amandine::met amandels gegarneer

Antipasto:’’n Italiaanse groente voorgereg (soms vis ook )ingemaak in asyn en olie

Monday 16 July 2012

Karringmelkbeskuit & Wit Anys beskuit

Hier is twee resepte van Tina Sauerman Harman - Karringmelkbeskuit en Wit anys beskuit - albei staatmakers:

Karringmelkbeskuit
Ek het in 2004 dié resep by Barbara Joubert, ons sustertydskrif Sarie se kosredakteur, gekry. Dis haar staatmaker-beskuitresep en is altyd 'n sukses.